Jy is nie tans aangemeld as 'n lid van MyHeritage nie. Sommige van die inligting wat vertoon word mag beperk wees. Meld aan of Teken in
Rekening opsiesHulp opsiesWissel familie webtuisteHuidige webwerfVerander taal
Jy is nie aangemeld nie
Meld aanTeken in
Gaan Premium
Hulpsentrum
Kontak ons
Huur 'n kenner
Afrikaans
Stamboom
  • Begin jou stamboom
  • Voer GEDCOM in
Foto's
  • Kleur foto's in
  • Verbeter foto's
  • Deep Nostalgia™
  • LiveMemory™
  • Scribe AI
Navorsing
  • Deursoek alle rekords
  • Versameling Katalogus
  • Geboorte, Huwelik & Sterfte
  • Sensusrekords
  • Stambome
  • Koerante
  • Immigrasierekords
  • Huur 'n navorser
DNS
  • Oorsig
  • Etnisiteitberaming
  • DNS-Ooreenkomste
  • Hoe werk dit
  • Stigter Bevolkings
  • cM Explainer™
  • Etnisiteite Kaart
  • Privaatheid
  • DNS-eienskappe
  • Bestel DNS-pakkette
Help
  • Hulpsentrum
  • Kennis Basis
  • Kontak ons
Gilad JaphetStigter en Hoof Uitvoerende Beampte
background
Gilad JaphetStigter en Hoof Uitvoerende Beampte
background
Next page Scroll down
Beginning of quote: Ek bou MyHeritage as 'n maatskappy wat nie net goed doen nie, maar ook goed doen in die wêreld. End of quote.
MyHeritage is die produk van tegniese veteraan en ervare genealoog Gilad Japhet. Sy visie as entepeneur en passie vir familiegeskiedenis het MyHeritage laat groei van 'n klein besigheid in 'n motorhuis tot 'n wereldklas webgebruikersmaatskappy met miljoen gebruikers reg oor die wereld.
Voordat hy MyHeritage gestig het, het Gilad sy merk gelaat by BackWeb Technologies en BRM Technologies, waar sy rolle as onderskeidelik Hoof van Produkbestuur en leier van die anti-virus navorsingseenheid instrumenteel was in hierdie maatskappye se sukses.

Gedurende die laaste dekade was Gilad die stuurkrag agter ons missie om familiegeskiedenis maklik en toeganklik te maak vir almal, met 'n reeks produkte wat talle toekennings gewen het. Hy het MyHeritage gelei deur verreikende verkryging van addisionele produkte en gereedskap, asook die smee van hegte samewerking met industrie gelykes.

Gilad spandeer baie privaat tyd gratis aan inisiatiewe wat die tegnologie en netwerk wat hy deur MyHeritage opgebou het, gebruik tot voordeel van ander. Dit strek van die opsporing van honderde erfgename van gesteelde eindom of gebuite kunswerke, tot persoonlike betrokkenheid om genealogiese vraagstukke op te los en families te herenig. Met hierdie aktiwiteite het hy die bynaam "Sherlock Holmes" verdien in die veld van genealogie.

As trotse vader van drie, het Gilad se avontuurlus gelei tot baie ekspedisies die onbekende in. Wat jy ookal doen, moet hom nie uitdaag tot 'n potjie skaak nie.
Gilad Japhet
Gilad Japhet
Stigter en Hoof Uitvoerende Beampte
Raviv Adler
Raviv Adler
Hoof Finansiële Beampte
Guy Cohen
Guy Cohen
Hoof Inkomste Beampte
Ran Levy
Ran Levy
Hoof R&D-beampte
Itamar Fabian
Itamar Fabian
Hoof Produk Beampte
Neta Langer Levitan
Neta Langer Levitan
Hoof Menslike Hulpbron Beampte
Ido Eytan
Ido Eytan
VP Strategie &
Korporatiewe Ontwikkeling
Aviram Levi
Aviram Levi
Hoof Bemarkingsbeampte
Russ Wilding
Russ Wilding
Hoof Inhoud Beampte
Sagi Bashari
Sagi Bashari
Hoof Tegnologie Beampte
Yakir Lasry
Yakir Lasry
SVP Kliënteverhoudinge
Ran Michnowski
Ran Michnowski
Vise-president van Bedryf
Aaron Godfrey
Aaron Godfrey
VP Bemarking
Lina Purits
Lina Purits
VP Regsake &
Algemene Advokaat
Asaf Younger
Asaf Younger
VP Betrekkinge en Monitering
Tal Erlichman
Tal Erlichman
VP Produkte
Ran Snir
Ran Snir
VP Produkte
MyHeritage logo
Gaan Premium   Bestel DNS-Pakkette
Kopiereg © 2026 MyHeritage Ltd.
  • Huis
  • Teken gratis in
  • DNS-toets
  • Stamboom
  • Historiese rekords
  • Kleur foto's in
  • Verbeter foto's
  • Animeer foto's
  • LiveMemory™
  • Family Tree Builder
  • Ondersteuning
  • Kontak ons
  • Privaatheidbeleid 
    Bygewerk
  • Diensvoorwaardes
  • Koekie-inligting
  • Pryslys
  • Blog
  • Gebruiker stories
Kopiereg © 2026 MyHeritage Ltd.
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z