DNS-Ooreenkomste
Vind familielede wat jy nie geweet het bestaan nie
Maak kontak met nuut-gevonde familie
MyHeritage DNA Vergelyking is 'n kragtige funksie wat jou DNS gebruik om jou te help om familielede te vind. Ons tegnologie vergelyk jou DNS-data met die DNS-data van ander mense, en identifiseer gedeelde genetiese volgordes wat 'n moontlike familieverbintenis aandui. Hoe hoër die persentasie DNS wat jy in gemeen het met 'n ander persoon, hoe nader is jou waarskynlike verwantskap.
As jy jou DNS toets met MyHeritage DNA, kan jy DNS-ooreenkomste ontvang vir ander mense wat met MyHeritage getoets het, sowel as diegene wat met ander dienste getoets het. Ons stel gebruikers van alle groot toetsverskaffers in staat om hul DNS-resultate op MyHeritage te laai, om jou ooreenstemmende poel te verruim en dit moontlik te maak om nog meer nuwe familielede te ontmoet.
Leer meerVind familielede wat jy nie geweet het bestaan nie