Kry 'n uiteenlopende uiteensetting van jou oorsprong —
2,114 streke
Etnisiteitberaming
Kry 'n uiteenlopende uiteensetting van jou oorsprong —
2,114 streke
2,114 streke
Openbaar jou etniese oorsprong
Jou MyHeritage DNS-toetsresultate sluit 'n Etnisiteitberaming in: 'n Persentasie-uiteensetting van jou voorvaderlike agtergrond, wat jou voorouers se oorsprong uit 42 etnisiteite vertoon, insluitende Japannese, Ierse, Italiaanse, Joodse en vele ander. Jy sal 'n lys kry van die streke waar jou voorouers - van albei kante van jou familie - vandaan kom, sowel as die persentasie van jou DNS wat uit elke area kom.
Verkry gedetailleerde insigte oor jou erfenis
Genetiese Groepe neem jou Etnisiteitberaming verder deur die spesifieke groepe waaruit jy afstam en die geografiese streek aan te dui. Met Genetiese Groepe ontdek jy die plekke waaruit jou voorouers gekom het uit 2,114 groepe, wat jou 'n beter begrip gee van jou voorvaderlike oorsprong.
Identifiseer die mees uiteenlopende reeks streke
Engels
Noord- en Wes-Europees
Nigeriërs
Iers, Skots en Wallies
Mesoamerikaans en Andes
Skandinawies
Iberies
2,114 Genetiese Groepe
Die Stigter Bevolkings projek
MyHeritage het unieke stigter bevolkings geïdentifiseer, mense wat al vir baie geslagte op dieselfde plek gewoon het. Ons het DNS-pakkette aan hierdie mense van regoor die wêreld gestuur van Oesbekistan tot Fidji en van Groenland tot Suid-Afrika, wat gekies is op grond van hul agtergrond as geneties verteenwoordigend van hul geografiese streek. Hierdie projek - die grootste van sy soort wat ooit uitgevoer is - stel MyHeritage in staat om baie meer etnisiteite te identifiseer as enige ander belangrike DNS-toetsdiens.

