Privaatheid en data-sekuriteit

DNS-toetsing Privaatheids- en Sekuriteitsmaatreëls vir MyHeritage DNA
MyHeritage word vertrou deur meer as 50,400,000 gebruikers van regoor die wêreld vir die veilige bewaring van hul persoonlike data. Ons neem privaatheid en data-veiligheid baie ernstig op om te verseker dat hierdie vertroue welverdiend is.
DNS-toetsing Privaatheids- en Sekuriteitsmaatreëls vir MyHeritage DNA
Net jy het toegang tot jou rou DNS-data en beheer van jou privaatheidinstellings
Alle persoonlike data word beskerm volgens die hoogste bedryfstandaarde
Stamboominligting van lewende individue is verborge

Beskerm jou DNS-data

DNS-toetse word gedoen in ons wêreldleier laboratorium in Texas, Verenigde State. Ons laboratorium het CLIA sertifisering en GLB akkreditasie - industrie goudstandaarde wat verseker dat jou data veilig en professioneel gestoor en verwerk word. DNS-data word beskerm deur verskeie lae enkripsie en gestoor op veilige bedieners.
Net jy het toegang tot jou rou DNS-data en jou DNS-resultate
Ons sal nooit jou persoonlike data met enige derde partye deel nie
Jy kan jou data enige tyd permanent verwyder
Ons mag data gebruik in navorsing (saamgevoeg en anoniem) slegs met die gebruiker se eksplisiete toestemming
Ons is hier om enige privaatheids- of data sekuriteitsvrae wat jy mag hê, te beantwoord.

Jou privaatheid is ons #1 prioriteit

Ons erken dat DNS-gebruikers die enigste eienaars van hul DNS-data is. Ons behou geen regte op jou data nie. Ons stoor dit om dienste te verskaf insluitend Etnisiteit Beramings en DNS-ooreenkomste en vir geen ander doel nie. Jy kan jou data enige tyd verwyder. Ons sal nooit persoonlike data verkoop, lisensieer of deel met derde partye nie. Ons gebruik nooit saamgevoegde en anonieme data sonder eksplisiete toestemming van gebruikers nie.
Bestel 'n privaat en veilige DNS-toets