Danksegging DNS-VERKOPING
Verkoping eindig op November 22
Slegs$49‎
$79‎
per pakket
Gratis versending vir bestellings van 2 of meer pakkette.
Danksegging DNS-VERKOPING
Verkoping eindig op November 22
Slegs$49‎
$79‎
per pakket
Gratis versending vir bestellings van 2 of meer pakkette.
Danksegging DNS-VERKOPING
Verkoping eindig op November 22
Slegs$49‎
$79‎
per pakket
Gratis versending vir bestellings van 2 of meer pakkette.
Slegs$49‎
$79‎
Verras jouself
Ontbloot jou etniese oorsprong en vind nuwe familielede met ons eenvoudige DNS-toets.
Slegs$49‎
$79‎
Die hoogste tegnologiese standaarde teen die mees bekostigbare prys op die mark.
Jou DNS openbaar jou unieke erfenis - die etniese groepe en geografiese streke waar jy vandaan kom.
Vind nuwe familielede wat jy nooit geweet het bestaan nie deur jou gedeelde DNS.

Oor die afgelope 15 jaar het MyHeritage miljoene mense gehelp om nuwe familielede te vind en hul etniese afkoms te ontdek.

Waar in die wêreld kom jou familie vandaan?

Die plekke wat jou voorouers hul tuiste genoem het, word in jou DNS gekodeer. Etniese groepe kom histories van dieselfde geografiese streke af en trek uit 'n plaaslike geenpoel. Ons analiseer jou DNS om vas te stel watter gedeeltes na raming van elkeen van ons 42 ondersteunde etnisiteite afkomstig is - die grootste getal wat deur enige belangrike DNS-toetsdiens aangebied word. Leer meer

Wie sal jy ontdek?

Ons soek na mense wie se DNS met jou ooreenstem: jou familielede. Ons DNS-ooreenstemmende tegnologie onthul die persentasie DNS wat jy met jou ooreenkomste deel, en wys jou hoe naby verwant julle is. Jy kan kontak maak met jou nuutgevonde familie om meer oor jou familie te leer en gedeelde voorvaders te ontdek.Leer meer

Gereelde vrae

  • Wat kan ek leer uit 'n DNS-toets wat ek andersinds nie sou kon weet nie?
    Met MyHeritage DNS, kan jy familielede ontdek waarvan jy voorheen nie geweet het nie, wat DNS segmente met jou deel wat geërf is van dieselfde gemeenskaplike voorouer. Jy sal die etniese en geografiese oorsprong van jou voorvaders ontbloot - wat 'n paar verrassing mag inhou.
  • Wat is die voordele daaraan om ander familielede te toets?
    Om meer familielede te toets word aanbeveel. Elkeen van jou familielede dra unieke stukke DNS wat saam die storie van jou familie kan ontsluit. Toetse van een of albei van jou ouers laat jou toe om meer inligting oor jou eie DNS-Ooreenkomste te verkry. Byvoorbeeld, sal jy in staat wees om uit te vind of enige ooreenkoms van jou vaderlike of moederlike kant is. Toetse van ouers, broers en susters, neefs en ander familielede is ook baie nuttig vir die ontdekking van meer familielede en om meer te leer oor jou eie ooreenkomste. As gevolg van die aard van genetiese erfenis, kan jou broers en susters verskillende etnisiteit resultate as joune kry. Die vergelyking van julle resultate kan jou help om nog meer oor jou afkoms te leer.
  • Wat gebeur as ek reeds 'n DNS-toets gedoen het? Sal die MyHeritage toets my nuwe inligting bied?
    Die MyHeritage DNS-toets stel jou in staat om unieke ooreenkomste te kry met gebruikers wat net getoets is met MyHeritage, asook ooreenkomste met gebruikers wat hul resultate vanaf ander verskaffers op MyHeritage gelaai het. Danksy MyHeritage se wye internasionale reikwydte en beskikbaarheid in meer as 40 tale, sal jy 'n groter kans hê om ooreenkomste met familielede wat in ander lande woon te kry. Jy sal ook 'n omvattende etnisiteit analise op MyHeritage ontvang getrek uit die grootste poel van moontlike etnisiteite in die bedryf.
  • Kan ek MyHeritage DNA as 'n geskenk gee?
    Ja! Wanneer jy die bestelling aanlyn plaas, kan jy die pakket aan jouself stuur of die ontvanger se posadres voorsien en ons sal die DNS-pakket direk aan hulle versend. Sodra hulle die DNS-pakket wat jy gekoop het, ontvang, sal hulle gevra word om 'n gratis MyHeritage-rekening oop te maak as hulle nie reeds een het nie en hul nuwe pakket aktiveer.
    Vanaf die oomblik dat hulle hul pakket aktiveer, sal ons aan hulle relevante e-posse stuur om hul monster te volg, en natuurlik, die resultate self sodra dit gereed is.
  • Watter tipe monster moet ek verskaf?
    Die MyHeritage DNS-toetspakket is maklik om te gebruik en gaan nie gepaard met die neem van bloed of spoeg nie. Om jou monster te versamel, sal jy eenvoudig die binnekant van jou wange met 'n klein depper vir ongeveer 45 sekondes skraap, en herhaal dit dan met 'n tweede depper vir bystand. Die deppers word dan in flessies geplaas en gepos aan ons DNS-laboratorium vir ontleding. Resultate word vir jou beskikbaar gestel om in veiligheid te sien op die MyHeritage webtuiste.
  • Hoe lank sal dit neem om resultate te kry?
    Sodra jou pakket by ons laboratorium aankom, sal dit omtrent 3-4 weke neem vir die resultate om gereed te wees. Sodra resultate beskikbaar is, sal ons jou per e-pos in kennis stel en die resultate sal vir jou toeganklik wees aaanlyn.
  • Hoe sal julle my DNS-monster ontleed en verwerk?
    Die MyHeritage DNS-toets gebruik "microarray" gebaseerde outosomale DNS-toetsing. Hierdie toets bepaal die rou data wat ons help om jou DNS-ooreenkomste te bereken en etnisiteit ontleding te doen van al voorvaderlike lyne, sowel as jou vaderlike en moederlike lyne.
  • Wat is die verbintenis tussen DNS en stambome?
    DNS en stambome vul mekaar aan. DNS kan gebruik word om gedokumenteerde stamboom verbintenisse te bewys of te weerlê. Byvoorbeeld, indien daar 'n ander persoon met jou van is, of 'n stamboom eienaar met wie jy 'n Smart Match™ het, kan jy beide toets op MyHeritage DNS om uit te vind of julle inderdaad verwant is. Aan die ander kant, is stambome van onskatbare waarde om die verwantskap pad van DNS-ooreenkomste te begryp. Die skep van 'n stamboom word aanbeveel vir enigeen wat 'n DNS-toets gedoen het, ten einde die meeste van die DNS-resultate te maak en om die volledige storie daaragter te ontbloot. MyHeritage bied uitstekende gereedskap vir die skep van 'n stamboom en 9.4 miljard historiese rekords wat dit pret en maklik maak om dit uit te brei.