Die Stigter Bevolkings projek

Hoe maak ons die beste etnisiteit beraming
MyHeritage se Stigter Bevolkingsprojek is uniek. Dit is die grootste van sy soort wat ooit uitgevoer is, met meer as 5000 deelnemers, wat uit MyHeritage se miljoene lede gekies is vir hierdie projek. Deelnemers is gekies op grond van hul stambome. Diegene met konsekwente erfenis uit dieselfde streek of etnisiteit oor baie geslagte is in aanmerking geneem om deel te neem.
Ontdek jou eie etniese erfenis