1881 Kanada Sensus
4,273,931 rekords
Verander kategorie of versameling
Naam
Geboorte
Verblyf
Voeg besonderhede by
Sleutelwoorde
Nog
Vergelyk alle woorde presies
Wis vorm
Soek in 1881 Kanada Sensus
Naam
Geboorte
Verblyf
Voeg besonderhede by
Sleutelwoorde
Nog
Wis vorm
CollectionDescriptionImage
1881 Kanada Sensus
4,273,931 rekords
Die 1881-sensus van Kanada is begin op 4 Maart 1881 en vervat meer as 4,2 miljoen mense. Inligting in die sensus sluit in: naam, geslag, ouderdom met laaste verjaarsdag, geboorteland of provinsie, huwelikstatus, en godsdiens. Bykomende vrae het inligting opgeteken oor beroep, opvoeding, en ongesteldhede. Vorms is gedruk met beide Engelse en Franse kolomopskrifte; antwoorde is opgeteken in die plaaslik-gesproke taal.<br>Die sensus beelde is vanaf Biblioteek en Argief Kanada.<br><br>In 1881 het Kanada bestaan uit van die volgende provinsies en gebiede: Brits-Columbië, Manitoba, New Brunswick, Nova Scotia, Ontario, Prince Edward Island, Quebec, en die Northwest Territories.
Verwante rekordkategorieë:
Voorbeeld rekord
sample record image
Robert BordenKentville, Kings, Nova Scotia, Kanada
Kanadese prokureur en politikus, hy het gedien as die agtste Eerste Minister van Kanada