Costa Rica, Huwelikke en Verwante Rekords Indeks, 2011 - 2015
178,014 rekords
Verander kategorie of versameling
Naam
Huwelik
Huweliksmaat
Voeg besonderhede by
Sleutelwoorde
Geslag
Vergelyk alle woorde presies
Wis vorm
Soek in Costa Rica, Huwelikke en Verwante Rekords Indeks, 2011 - 2015
Naam
Huwelik
Huweliksmaat
Voeg besonderhede by
Sleutelwoorde
Geslag
Wis vorm
CollectionDescriptionImage
Costa Rica, Huwelikke en Verwante Rekords Indeks, 2011 - 2015
178,014 rekords
Indeks tot burgerlike huwelik rekords van Costa Rica, geskep deur die burgerlike register kantoor van die Tribunal Supremo de Elecciones, Republica de Costa Rica. Die meerderheid van die rekords dateer vanaf 2011 tot vroeg in 2015. Sommige vroeëre rekords is ook ingesluit. Die indeks sluit ook rekords in met betrekking tot verandering van huwelikstatus, soos egskeiding of weduwees of wewenaars.<br><br>Inligting gelys in die indeks sluit in: name van gades, troudatum, die plek van die huwelik, en verwysings na inligting vir die opspoor van die oorspronklike sertifikaat. Die Persoonlike ID nommers (número de cédula) van elke gade, word ook dikwels gegee. Aangesien die número de cédula uniek is aan elke individu, kan hierdie nommer baie nuttig wees vir die opspoor van bykomende rekords met betrekking tot elke persoon of vir die bestel van afskrifte van oorspronklike sertifikate. 'n Oorspronklike sertifikaat sal dikwels bykomende besonderhede oor die huwelik en meer persoonlike inligting oor die bruid en bruidegom verskaf. Indien 'n persoon se ID-nommer met 'n "P" begin, is hierdie ID nie eintlik 'n número de cédula - wat slegs uitgereik word aan Costa Rica burgers nie - maar dui eerder daarop dat die individu 'n buitelander is.
Verwante rekordkategorieë: