Wes Virginia, Huwelike, 1931 - 1970
57,526 rekords
Verander kategorie of versameling
Naam
Huwelik
Huweliksmaat
Voeg besonderhede by
Sleutelwoorde
Geslag
Vergelyk alle woorde presies
Wis vorm
Soek in Wes Virginia, Huwelike, 1931 - 1970
Naam
Huwelik
Huweliksmaat
Voeg besonderhede by
Sleutelwoorde
Geslag
Wis vorm
CollectionDescriptionImage
Wes Virginia, Huwelike, 1931 - 1970
57,526 rekords
Hierdie versameling is 'n indeks van huwelike voltrek in Wes-Virginia vanaf 1931 tot 1970. Die rekords in hierdie versameling sluit die name en ouderdomme van die bruid en die bruidegom en die datum en plek van die huwelik in.<br><br>Benewens die genealogiese inligting wat hierdie indeks oor die huwelik bied, kan hierdie rekords nuttig wees om die oorspronklike huwelikslisensies te versoek waaruit die indeks opgestel is. Bykomende inligting is gewoonlik beskikbaar op die oorspronklike dokumente en kan die bruid en bruidegom se geboorteplek en die name en geboorteplekke van hul ouers bevat. Afskrifte van oorspronklike huweliksrekords kan bekom word vanaf die <A href="http://www.wvdhhr.org/bph/hsc/vital/birthcert.asp" target="_blank">Wes Virginia Departement van Gesondheid en Menslike Dienste</a>.
Verwante rekordkategorieë: