1901 Ierland Sensus
4,422,246 rekords
Verander kategorie of versameling
Naam
Geboorte
Verblyf
Voeg besonderhede by
Sleutelwoorde
Nog
Vergelyk alle woorde presies
Wis vorm
Soek in 1901 Ierland Sensus
Naam
Geboorte
Verblyf
Voeg besonderhede by
Sleutelwoorde
Nog
Wis vorm
CollectionDescriptionImage
1901 Ierland Sensus
4,422,246 rekords
GRATIS
Die 1901-Ierland sensus het al 32 graafskappe van Ierland gedek en vervat die hele Ierse bevolking (sowat 4,4 miljoen mense). Hierdie sensus is gedoen op die aand van Sondag 31 Maart 1901. Die "Huishoudelike Opgawe"-ook bekend as "Vorm A" - is 'n opsomming van een huishouding per bladsy, bevat inligting soos naam, verhouding tot hoof van die huishouding, ouderdom, huwelikstatus , beroep, en geboorteplek.

Ander vorms wat gebruik is in die 1901-sensus was: "Vorm N" (Opnemer se Opsomming vir 'n Dorpsgebied of Straat), "Vorm B1" (Huis en Gebou Opgawe, wat besonderhede van die huis en algemene inligting oor die families wat daarin woon aangeteken het), en "Vorm B2" (Opgawe van Buite-kantore en Plaas Opstalle, wat, met 'n paar uitsonderings, alle buite-kantore bedoel vir huishoudelike of landbou doeleindes gelys het).

Alhoewel nasionale sensusse elke dekade van 1821 tot 1911 opgeneem is, is die 1901-sensus die vroegste volledige sensus wat nog bestaan; die meeste van die vorige sensusse is vernietig.

Beelde en indeks van hierdie sensus is geskep deur en is verkry van die Nasionale Argief van Ierland.
Voorbeeld rekord
sample record image
James Joyce se HuishoudingRoyal Terrace, Clontarf West, Dublin, Ierland
Ierse romanskrywer en digter. Beskou as een van die mees invloedryke en belangrike skrywers van die twintigste eeu, veral bekend vir sy landmerk werk Ulysses