Jy is nie tans aangemeld as 'n lid van MyHeritage nie. Sommige van die inligting wat vertoon word mag beperk wees. Meld aan of Teken in

Etnisiteite reg oor die wêreld (beta)

Rekening opsiesHulp opsiesWissel familie webtuisteHuidige webwerfVerander taal
Jy is nie aangemeld nie
Meld aanTeken in
Gaan Premium
Hulpsentrum
Kontak ons
Huur 'n kenner
Afrikaans
Stamboom
  • Begin jou stamboom
  • Voer GEDCOM in
Foto's
  • Kleur foto's in
  • Verbeter foto's
  • Deep Nostalgia™
  • LiveMemory™
  • Scribe AI
Navorsing
  • Deursoek alle rekords
  • Versameling Katalogus
  • Geboorte, Huwelik & Sterfte
  • Sensusrekords
  • Stambome
  • Koerante
  • Immigrasierekords
  • Huur 'n navorser
DNS
  • Oorsig
  • Etnisiteitberaming
  • DNS-Ooreenkomste
  • Hoe werk dit
  • Stigter Bevolkings
  • cM Explainer™
  • Etnisiteite Kaart
  • Privaatheid
  • DNS-eienskappe
  • Bestel DNS-pakkette
Help
  • Hulpsentrum
  • Kennis Basis
  • Kontak ons
Alle etnisiteite
Thai en Kambodjaans etnisiteit - top lande
Thai en Kambodjaans etnisiteit is algemeen in die volgende lande, volgens alle MyHeritage DNA-gebruikers se data.
Kies 'n ander etnisiteit
Bestel MyHeritage DNA pakket
Ontbloot jou etniese oorsprong en vind nuwe familielede met ons eenvoudige DNS-toets.
Leer meer
Die persentasies verteenwoordig die deel van MyHeritage DNA-gebruikers met Thai en Kambodjaans in daardie land.
Indonesië
36.3%
Maleisië
35.8%
Thailand
21.2%
Singapoer
15.6%
Macau
3.7%
Wys alle lande
Thai en Kambodjaans etnisiteit
Die streek van hedendaagse Thailand en Kambodja is al vir duisende jare die tuiste van verskeie inheemse gemeenskappe. Vanaf ongeveer die jaar 1000 en oor 'n tydperk van eeue het die Thaise mense suid in die streek vanaf Yunnan migreer. Die Khmer Ryk (voorganger van die moderne Kambodja) het die streek oorheers sedert omstreeks die jaar 1200. Vandag is die oorgrote meerderheid van Kambodjane nog steeds deel van die Khmer-etniese groep, terwyl die meerderheid van die mense van Thailand etnies Thai is - wat beide 'n sterk kulturele en genetiese konneksie met hul streekvoorouers behou het. Baie elemente van die plaaslike kultuur het wêreldwyd gewild geword, insluitend Thaise kosse - wat 'n wisselwerking tussen baie verskillende geure beklemtoon - en Muay Thai, 'n gevegsport wat in die 16de eeu in Thailand ontstaan het. Kambodja se Angkor Wat, wat oorspronklik in die 12de eeu as 'n Hindoe-tempel gebou is, het later 'n Boeddhistiese tempel geword en is vandag die wêreld se grootste godsdienstige monument.
MyHeritage logo
Gaan Premium   Bestel DNS-Pakkette
Kopiereg © 2026 MyHeritage Ltd.
  • Huis
  • Teken gratis in
  • DNS-toets
  • Stamboom
  • Historiese rekords
  • Kleur foto's in
  • Verbeter foto's
  • Animeer foto's
  • LiveMemory™
  • Family Tree Builder
  • Ondersteuning
  • Kontak ons
  • Privaatheidbeleid 
    Bygewerk
  • Diensvoorwaardes
  • Koekie-inligting
  • Pryslys
  • Blog
  • Gebruiker stories
Kopiereg © 2026 MyHeritage Ltd.
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z