Jy is nie tans aangemeld as 'n lid van MyHeritage nie. Sommige van die inligting wat vertoon word mag beperk wees. Meld aan of Teken in

Etnisiteite reg oor die wêreld (beta)

Rekening opsiesHulp opsiesWissel familie webtuisteHuidige webwerfVerander taal
Jy is nie aangemeld nie
Meld aanTeken in
Gaan Premium
Hulpsentrum
Kontak ons
Huur 'n kenner
Afrikaans
Stamboom
  • Begin jou stamboom
  • Voer GEDCOM in
Foto's
  • Kleur foto's in
  • Verbeter foto's
  • Deep Nostalgia™
  • LiveMemory™
  • Scribe AI
Navorsing
  • Deursoek alle rekords
  • Versameling Katalogus
  • Geboorte, Huwelik & Sterfte
  • Sensusrekords
  • Stambome
  • Koerante
  • Immigrasierekords
  • Huur 'n navorser
DNS
  • Oorsig
  • Etnisiteitberaming
  • DNS-Ooreenkomste
  • Hoe werk dit
  • Stigter Bevolkings
  • cM Explainer™
  • Etnisiteite Kaart
  • Privaatheid
  • DNS-eienskappe
  • Bestel DNS-pakkette
Help
  • Hulpsentrum
  • Kennis Basis
  • Kontak ons
Alle etnisiteite
Skandinawies etnisiteit - top lande
Skandinawies etnisiteit is algemeen in die volgende lande, volgens alle MyHeritage DNA-gebruikers se data.
Kies 'n ander etnisiteit
Bestel MyHeritage DNA pakket
Ontbloot jou etniese oorsprong en vind nuwe familielede met ons eenvoudige DNS-toets.
Leer meer
Die persentasies verteenwoordig die deel van MyHeritage DNA-gebruikers met Skandinawies in daardie land.
Noorweë
87.6%
Groenland
87.1%
Denemarke
84.2%
Swede
80%
Ysland
73.8%
Wys alle lande
Skandinawies etnisiteit
Skandinawië is 'n streek van Noord-Europa wat Swede, Noorweë en Denemarke insluit. Skandinawiese mense deel 'n gemeenskaplike Noord-Germaanse erfenis. Germaanse stamme van ouds het suid na die vasteland van Europa gereis langs handels-, visvang- en veroweringsroetes, wat uiteindelik met die Romeine gebots het. Migrasie van Skandinawië na ander dele van Europa het eeue gelede begin. In die Middeleeue het Vikings - Noorse seevaarders wat van Skandinawië oor groot dele van Europa gestroop en handel gedryf het, hulle genetiese merk dwarsdeur die vasteland gelaat. Die Vikings het ook weswaarts na Groenland gereis en verder na 'n gebied van Noord-Amerika se kus wat hulle in die 10de eeu bereik het en Vinland genoem het (dit mag na Newfoundland verwys). Mense met Skandinawiese etnisiteit het hulle ook op die Faroëreilande en Ysland gevestig, waar hulle 'n baie geïsoleerde, endogame gemeenskap gevorm het. Laat in die 19de eeu het miljoene Skandinawiërs na die Amerikas emigreer en die Skandinawiese kulturele invloed is duidelik in die Middeweste van die Verenigde State, waar baie plaaslike inwoners Skandinawiese vanne dra. Antieke-Noorse mitologie het ook inslag gevind in die gewone Engelse taal; meeste van die dae van die week in Engels is vernoem na antieke Noorse gode. Byvoorbeeld, Woensdag is vernoem na Odin en Donderdag is afkomstig van Thor, die god van die donder.
MyHeritage logo
Gaan Premium   Bestel DNS-Pakkette
Kopiereg © 2026 MyHeritage Ltd.
  • Huis
  • Teken gratis in
  • DNS-toets
  • Stamboom
  • Historiese rekords
  • Kleur foto's in
  • Verbeter foto's
  • Animeer foto's
  • LiveMemory™
  • Family Tree Builder
  • Ondersteuning
  • Kontak ons
  • Privaatheidbeleid 
    Bygewerk
  • Diensvoorwaardes
  • Koekie-inligting
  • Pryslys
  • Blog
  • Gebruiker stories
Kopiereg © 2026 MyHeritage Ltd.
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z