Jy is nie tans aangemeld as 'n lid van MyHeritage nie. Sommige van die inligting wat vertoon word mag beperk wees. Meld aan of Teken in

Etnisiteite reg oor die wêreld (beta)

Rekening opsiesHulp opsiesWissel familie webtuisteHuidige webwerfVerander taal
Jy is nie aangemeld nie
Meld aanTeken in
Gaan Premium
Hulpsentrum
Kontak ons
Huur 'n kenner
Afrikaans
Stamboom
  • Begin jou stamboom
  • Voer GEDCOM in
Foto's
  • Kleur foto's in
  • Verbeter foto's
  • Deep Nostalgia™
  • LiveMemory™
  • Scribe AI
Navorsing
  • Deursoek alle rekords
  • Versameling Katalogus
  • Geboorte, Huwelik & Sterfte
  • Sensusrekords
  • Stambome
  • Koerante
  • Immigrasierekords
  • Huur 'n navorser
DNS
  • Oorsig
  • Etnisiteitberaming
  • DNS-Ooreenkomste
  • Hoe werk dit
  • Stigter Bevolkings
  • cM Explainer™
  • Etnisiteite Kaart
  • Privaatheid
  • DNS-eienskappe
  • Bestel DNS-pakkette
Help
  • Hulpsentrum
  • Kennis Basis
  • Kontak ons
Alle etnisiteite
Masai etnisiteit - top lande
Daar is nog nie genoeg data om die lande te wys waarin Masai etnisiteit algemeen voorkom nie.
Kies 'n ander etnisiteit om die lande te sien waar dit algemeen voorkom.
Bestel MyHeritage DNA pakket
Ontbloot jou etniese oorsprong en vind nuwe familielede met ons eenvoudige DNS-toets.
Leer meer
Masai etnisiteit
Die Masai is 'n etniese bevolking wat in Suid-Kenia en Noord-Tanzanië woon. Volgens hul eie tradisionele volksverhale is die Masai afstammelinge van migrante wat sowat 500 jaar gelede uit die laer Nylvallei gekom het. Die Masai is veeboere wat beeste in die woestyn-omgewing van hul tradisionele lande teel en vermy die gebruik van gejagde vleis. Al die Masai se voedselbehoeftes word deur hulle beeste verskaf: hulle drink hul melk, eet hul vleis en drink ook af en toe hul bloed. Hierdie tradisionele dieet het sy merk gelaat, met onlangse DNS-studies wat verwys na 'n geneties-gekoppelde hoë toleransie vir laktose onder die Masai. In die verlede was die steel van vee van ander stamme, algemeen, want hulle glo dat God al die beeste op aarde aan die Masai gegee het (en hulle dus eenvoudig hulle eiendom teruggeneem het). Die groep is bekend vir sy ingewikkelde en kleurvolle juweliersware en vir die indrukwekkende adumu-springdans van Masai-stryders.
MyHeritage logo
Gaan Premium   Bestel DNS-Pakkette
Kopiereg © 2026 MyHeritage Ltd.
  • Huis
  • Teken gratis in
  • DNS-toets
  • Stamboom
  • Historiese rekords
  • Kleur foto's in
  • Verbeter foto's
  • Animeer foto's
  • LiveMemory™
  • Family Tree Builder
  • Ondersteuning
  • Kontak ons
  • Privaatheidbeleid 
    Bygewerk
  • Diensvoorwaardes
  • Koekie-inligting
  • Pryslys
  • Blog
  • Gebruiker stories
Kopiereg © 2026 MyHeritage Ltd.
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z