Privaatheid en data-sekuriteit

MyHeritage word deur miljoene gebruikers wêreldwyd vertrou om persoonlike data te beskerm en ons is daartoe verbind om daardie vertroue te handhaaf. Jou privaatheid is ons prioriteit en jou inligting is altyd veilig.
Lees ons volledige Privaatheidsbeleid.

Net jy het toegang tot jou rou DNS-data en beheer van jou privaatheidinstellings
Alle persoonlike data word beskerm volgens die hoogste bedryfstandaarde
Stamboominligting van lewende individue is verborge
Beskerm jou DNS-data
DNS-toetse word gedoen in ons wêreldleier laboratorium in Texas, Verenigde State. Ons laboratorium het CLIA sertifisering en GLB akkreditasie - industrie goudstandaarde wat verseker dat jou data veilig en professioneel gestoor en verwerk word. DNS-data word beskerm deur verskeie lae enkripsie en gestoor op veilige bedieners.
Net jy het toegang tot jou rou DNS-data en jou DNS-resultate
Jy kan jou data enige tyd permanent verwyder
Ons mag data gebruik in navorsing (saamgevoeg en anoniem) slegs met die gebruiker se eksplisiete toestemming
Ons is hier om enige privaatheids- of data sekuriteitsvrae wat jy mag hê, te beantwoord.
Jou privaatheid is ons #1 prioriteit
Ons erken dat DNS-gebruikers die enigste eienaars van hul DNS-data is. Ons behou geen regte op jou data nie. Ons stoor dit om dienste te verskaf insluitend Etnisiteitberamings en DNS-ooreenkomste en vir geen ander doel nie. Jy kan jou data enige tyd verwyder. Ons sal nooit persoonlike data verkoop, lisensieer of deel met derde partye nie. Ons gebruik nooit saamgevoegde en anonieme data sonder eksplisiete toestemming van gebruikers nie.
Bestel 'n privaat en veilige DNS-toets