Jy is nie tans aangemeld as 'n lid van MyHeritage nie. Sommige van die inligting wat vertoon word mag beperk wees. Meld aan of Teken in
Rekening opsiesHulp opsiesWissel familie webtuisteHuidige webwerfVerander taal
Jy is nie aangemeld nie
Meld aanTeken in
Gaan Premium
Hulpsentrum
Kontak ons
Huur 'n kenner
Afrikaans
Stamboom
  • Begin jou stamboom
  • Voer GEDCOM in
Foto'sNUUT
  • Kleur foto's in
  • Verbeter foto's
  • Deep Nostalgia™
  • LiveMemory™
  • Scribe AI
  • HuldeblykvideoNUUT
Navorsing
  • Deursoek alle rekords
  • Versameling Katalogus
  • Geboorte, Huwelik & Sterfte
  • Sensusrekords
  • Stambome
  • Koerante
  • Immigrasierekords
  • Huur 'n navorser
DNS
  • Oorsig
  • Etnisiteitberaming
  • DNS-Ooreenkomste
  • Hoe werk dit
  • Stigter Bevolkings
  • cM Explainer™
  • Etnisiteite Kaart
  • Bestel DNS-pakkette
  • Privaatheid
Help
  • Hulpsentrum
  • Kennis Basis
  • Kontak ons

Hoe werk dit

Neem 'n DNS-toets en maak kontak met jou voorouers

Dit is uiters maklik:

Bestel die DNS-pakket aanlyn
Stuur die DNS-monster terug
Die monster word in ons laboratorium ontleed
Sien die resultate binne 3-4 weke aanlyn

Neem die toets

Die MyHeritage DNS-pakket stel jou in staat om jou DNS te toets en waardevolle inligting oor jou familiegeskiedenis en etniese oorsprong te openbaar. Die pakket bestaan uit 'n eenvoudige wangsmeer (geen bloed of spoeg is nodig nie) en neem slegs 2 minute om te gebruik. Stuur dan die monster na die MyHeritage DNS-laboratorium vir analise en binne 3-4 weke, sal jy genooi word om jou resultate aanlyn te sien.
Aktiveer jou pakket aanlyn'n Eenvoudige wangmonsterNeem sleg 2 minute

DNS-analis

Wanneer die MyHeritage DNS-laboratorium jou DNS-monster ontvang, verwerk ervare tegnici jou monster individueel, met behulp van die nuutste tegnologie. In die laboratorium, onttrek ons jou DNS, versterk dit en vertaal die biologiese inligting in digitale rou data. Sodra jou DNS omskep is in 'n digitale vorm, bereken ons algoritmes jou Etnisiteitberaming, wat bepaal watter segmente van jou DNS vanaf verskillende streke in die wêreld afkomstig is. Ons vergelyk ook jou DNS met die DNS van ander mense om naby en verre familielede te vind.

Ons tegnologie en standaarde

In ooreenstemming met die industrie se standaard gebruik MyHeritage die Illumina OmniExpress-24-chip, met honderde duisende strategies geselekteerde ondersoeke om die grootste hoeveelheid genetiese variasie te vang en navorsing te fasiliteer. Die laboratorium is CLIA-gesertifiseer (CLIA is die Kliniese Laboratoriumverbeteringswysigings), 'n standaard wat onder andere sleutel kwalifikasies aandui dat alle laboratoriumtegnici wat MyHeritage-gebruikers se DNS ontleed, 'n bepaalde kwalifikasie behaal het. Die laboratorium is ook GLB-geakkrediteerd, die hoogste vlak van geloofwaardigheid in die Verenigde State vir hierdie soort laboratorium.

Jou DNS-toets is privaat en veilig

By MyHeritage is jou sekuriteit net so belangrik vir ons soos vir jou. Ons het aansienlik in hulpbronne belê om te verseker dat jou DNS-data en jou persoonlike besonderhede veilig is en beskerm word deur verskeie lae van enkripsie.Privaatheid instellings vir DNS Vergelyking is beskikbaar. Net jy het toegang tot die rou DNS-data en jy kan enige tyd versoek dat dit verwyder word. Leer meer.
Neem 'n DNS-toets en maak kontak met jou voorouers
MyHeritage logo
Gaan Premium   Bestel DNS-Pakkette
Kopiereg © 2026 MyHeritage Ltd.
  • Huis
  • Teken gratis in
  • DNS-toets
  • Stamboom
  • Historiese rekords
  • Kleur foto's in
  • Verbeter foto's
  • Animeer foto's
  • LiveMemory™
  • Family Tree Builder
  • Ondersteuning
  • Kontak ons
  • Privaatheidbeleid
  • Diensvoorwaardes
  • Koekie-inligting
  • Pryslys
  • Blog
  • Gebruiker stories
Kopiereg © 2026 MyHeritage Ltd.
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z