1911 Kanada Sensus
7,157,334 rekords
Verander kategorie of versameling
Naam
Geboorte
Verblyf
Voeg besonderhede by
Sleutelwoorde
Nog
Vergelyk alle woorde presies
Wis vorm
Soek in 1911 Kanada Sensus
Naam
Geboorte
Verblyf
Voeg besonderhede by
Sleutelwoorde
Nog
Wis vorm
CollectionDescriptionImage
1911 Kanada Sensus
7,157,334 rekords
Die 1911 Kanada Sensus is in Mei en Junie 1911 opgeneem en vervat meer as 7,1 miljoen individue. Inligting in die sensus sluit in: naam, verhouding tot hoof van die huishouding, huwelikstatus, geboorte maand en jaar, ouderdom met laaste verjaardag, geboorteplek, nasionaliteit, immigrasie jaar, naturalisasie jaar, en godsdiens. Bykomende vrae het inligting oor beroep, opvoeding, geletterdheid en swakhede aangeteken.<br>Die sensus beelde is vanaf Biblioteek en Argief Kanada.<br><br>Ontario, Prince Edward Island, Quebec, Saskatchewan, en Yukon Territory. Vorms is gedruk met beide Engelse en Franse kolom-opskrifte; antwoorde is opgeteken in die plaaslik-gesproke taal. Die 1911 Kanada Sensus is amptelik gedoen op 1 Junie 1911 in die nege provinsies. Individue is in hul gewone woonplek opgeteken selfs al was hulle nie by daardie woonplek op die aand van die sensus nie. Die hoof van die huishouding is eerste aangeteken, gevolg deur die res van die lede van die huishouding. Die vorms wat gebruik is vir die gebiede was 'n vereenvoudigde weergawe van die gereelde skedule en opnemers aan die Yukon Territory en Northwest Territories is toegelaat om voor 1 Junie te begin.
Verwante rekordkategorieë:
Voorbeeld rekord
sample record image
John McCraeMontréal St. Antoine, Quebec, Kanada
Kanadese digter, dokter, skrywer, kunstenaar en soldaat, beter bekend vir die skryf van die beroemde oorlog gedenk gedig "In Flanders Fields"