1891 Kanada Sensus
4,539,588 rekords
Verander kategorie of versameling
Naam
Geboorte
Verblyf
Voeg besonderhede by
Sleutelwoorde
Nog
Vergelyk alle woorde presies
Wis vorm
Soek in 1891 Kanada Sensus
Naam
Geboorte
Verblyf
Voeg besonderhede by
Sleutelwoorde
Nog
Wis vorm
CollectionDescriptionImage
1891 Kanada Sensus
4,539,588 rekords
Die 1891-sensus van Kanada is opgeneem op 6 April 1891 en vervat ongeveer 4,8 miljoen mense. Inligting in die sensus sluit in: naam, geslag, verhouding tot hoof van die huishouding, huwelikstatus, ouderdom met laaste verjaardag, land of provinsie van geboorte, ouers se geboorteplek en godsdiens. Bykomende vrae het inligting aangeteken oor beroep, werkstatus, geletterdheid en gebreke. Vorms is gedruk met beide Engels en Franse opskrif kolomme; antwoorde is opgeteken in die plaaslik-gesproke taal.<br>Die sensus beelde is vanaf Biblioteek en Argief Kanada.<br><br>In 1891 het Kanada bestaan uit van die volgende provinsies en gebiede: Brits-Columbië, Manitoba, New Brunswick, Nova Scotia, Ontario, Prins Edward Eiland, Quebec, en die Noordwestelike Gebiede. Die Noordwestelike Gebiede is saamgestel uit verskeie distrikte—Alberta, Assiniboia, MacKenzie Rivier Distrik, Saskatchewan, en ander ongeorganiseerd gebiede.
Verwante rekordkategorieë:
Voorbeeld rekord
sample record image
Agness McPhailProton, Grey-Ooste, Ontario, Kanada
Eerste vrou wat verkies is tot die Kanadese Laerhuis