Keniaans etnisiteit - top lande
Keniaans etnisiteit is algemeen in die volgende lande, volgens alle MyHeritage DNA-gebruikers se data.
Kies 'n ander etnisiteitKeniaans etnisiteit
Mense van Keniaanse afkoms het 'n hoogs diverse genetiese erfenis geërf van 'n streek wat die tuiste is van byna elke groot etniese groep wat in Afrika voorkom. Die meerderheid van Keniane behoort aan verskeie Bantoe-subgroepe. Mense met Keniaanse etniese wortels word ook in die eilande naby Kenia aangetref, waaronder Madagaskar, Seychelle, Comore en Reunion Eiland in die Indiese Oseaan. Groot migrasies oor die afgelope paar dekades weens ekonomiese en politieke onstabiliteit het groot Keniaanse bevolkings in die VK, VSA en Australië tot gevolg gehad. Kenia het 'n buitengewoon hoë aantal elite langafstand atlete geproduseer, waarvan die meeste lede van die Kalenjin-stam is.