Connecticut, Huweliksindeks, 1897-1958
1,611,580 rekords
Verander kategorie of versameling
Naam
Huwelik
Huweliksmaat
Voeg besonderhede by
Geslag
Vergelyk alle woorde presies
Wis vorm
Soek in Connecticut, Huweliksindeks, 1897-1958
Naam
Huwelik
Huweliksmaat
Voeg besonderhede by
Geslag
Wis vorm
CollectionDescriptionImage
Connecticut, Huweliksindeks, 1897-1958
1,611,580 rekords
Hierdie versameling bevat 'n indeks van huweliksrekords van Connecticut in die Verenigde State van grootliks die eerste helfte van die twintigste eeu. Rekords kan die voornaam en van van die bruid en bruidegom, die datum van die huwelik en die stad waar die huwelik voltrek is, bevat.<br><br>Die indeks bevat rekords van elk van die agt provinsies van Connecticut. Die provinsies met die hoogste aantal rekords is onderskeidelik Fairfield, New Haven en Hartford. Hierdie drie provinsies maak meer as driekwart van die indeks uit.
Verwante rekordkategorieë:
Voorbeeld rekord
Amelia EarhartGetroud: 7 Februarie 1931
Amelia Mary Earhart was 'n Amerikaanse lugvaartpionier en skrywer. Earhart was die eerste vroulike vlieënier wat solo oor die Atlantiese Oseaan gevlieg het. Sy het baie ander rekords opgestel, was een van die eerste vlieëniers wat kommersiële lugreise bevorder het, het topverkoperboeke oor haar vliegervarings geskryf en was instrumenteel in die stigting van The Ninety-Nines, 'n organisasie vir vroulike vlieëniers.