Connecticut, Huwelike, 1966-2002
1,787,170 rekords
Verander kategorie of versameling
Naam
Geboortejaar
Huwelik
Huweliksmaat
Voeg besonderhede by
Sleutelwoorde
Geslag
Vergelyk alle woorde presies
Wis vorm
Soek in Connecticut, Huwelike, 1966-2002
Naam
Geboortejaar
Huwelik
Huweliksmaat
Voeg besonderhede by
Sleutelwoorde
Geslag
Wis vorm
CollectionDescriptionImage
Connecticut, Huwelike, 1966-2002
1,787,170 rekords
Hierdie versameling is 'n indeks van huwelike voltrek in Connecticut vanaf 1966 tot 2002. Die rekords in hierdie versameling sluit die name en ouderdomme van die bruid en die bruidegom en die datum en plek van die huwelik, asook die nommer van die sertifikaat in.<br><br>Benewens die genealogiese inligting wat hierdie indeks oor die huwelik bied, kan hierdie rekords nuttig wees om die oorspronklike huwelikslisensies te versoek waaruit die indeks opgestel is. Bykomende inligting is gewoonlik beskikbaar op die oorspronklike dokumente en kan die bruid en bruidegom se geboorteplek en die name en geboorteplekke van hul ouers bevat. Afskrifte van oorspronklike huweliksrekords kan teen 'n fooi bekom word vanaf <A href="http://www.ct.gov/dPh/cwp/view.asp?a=3132&q=388130&dphNav=|46940|&dphNav_GID=1601" target="_blank">Connecticut Departement van Openbare Gesondheid</a> teen 'n fooi.
Verwante rekordkategorieë: