Nieu-Seeland, Geboorte-indeks, 1840-1901
2,037,711 rekords
Verander kategorie of versameling
Naam
Geboortejaar
Vader
Moeder
Voeg besonderhede by
Geslag
Vergelyk alle woorde presies
Wis vorm
Soek in Nieu-Seeland, Geboorte-indeks, 1840-1901
Naam
Geboortejaar
Vader
Moeder
Voeg besonderhede by
Geslag
Wis vorm
CollectionDescriptionImage
Nieu-Seeland, Geboorte-indeks, 1840-1901
2,037,711 rekords
Hierdie versameling is 'n indeks van geboorte-registrasies van regoor Nieu-Seeland. Rekords kan die voornaam en van van die individu, die naam van die vader en moeder, die geboortejaar van die individu en die registrasienommer bevat.<br><br>Geboortes is vanaf 1848 amptelik aangeteken in Nieu-Seeland en het oorspronklik onder die jusidiksie van die Koloniale Sekretaris geval. Stilgeboortes is ook aangeteken in die rekords. Die rekords in hierdie versameling is voorsien deur die Nieu-Seelandse <a href="http://www.dia.govt.nz/" target="blank">Department van Binnelandse Sake</a>.
Verwante rekordkategorieë:
Voorbeeld rekord
Eileen May DugganVader: John Duggan
Eileen May Duggan was 'n Nieu-Seelandse digter en joernalis uit 'n Ierse Romeins-Katolieke familie. Sy het in Wellington gewerk as joernalis en het vir bykans vyftig jaar artikels geskryf vir die New Zeeland Tablet, 'n Katolieke blad wat weekliks verskyn het. In die 1937 New Zeeland Honours is Duggan aangestel as 'n Offisier van die Orde van die Britse Ryk, vir haar bydraes tot literatuur in Nieu-Seeland.