Nieu-Seeland, Kieserslyste, 1881-1935
2,875,991 rekords
Verander kategorie of versameling
Naam
Verblyf
Voeg besonderhede by
Sleutelwoorde
Geslag
Vergelyk alle woorde presies
Wis vorm
Soek in Nieu-Seeland, Kieserslyste, 1881-1935
Naam
Verblyf
Voeg besonderhede by
Sleutelwoorde
Geslag
Wis vorm
CollectionDescriptionImage
Nieu-Seeland, Kieserslyste, 1881-1935
2,875,991 rekords
Hierdie versameling verskaf inligting oor persone in Nieu-Seeland wat geregistreer was om te stem in 1881, 1893, 1896, 1911, 1925 of 1935. Rekords kan die volgende soekbare inligting bevat: voornaam, van, en die wyk en streek waar die persoon woonagtig was. Die individu se adres, beroep en kiesersnommer kan ook sigbaar wees.<br><br>Kieserslyste kan as plaasvervanger vir sensuslyste dien. Dit is veral belangrik vir genealogiese werk in Nieu-Seeland, omdat die vroegste beskikbare sensusopnames vanaf 1961 gedoen is. In 1893 word Nieu-Seeland die eerste land wat vrouestemreg verleen.
Verwante rekordkategorieë:
Voorbeeld rekord
Kate Wilson SheppardAdres: Clyde Rd, Riccarton
Kate Wilson Sheppard was die prominentste lid van die vrouestemreg beweging in Nieu-Seeland en die land se bekendste stemreg-aktivis.