Australië Kieserslyste, 1893-1949
16,306,737 rekords
Verander kategorie of versameling
Naam
Geboortedatum
Verblyf
Voeg besonderhede by
Sleutelwoorde
Geslag
Vergelyk alle woorde presies
Wis vorm
Soek in Australië Kieserslyste, 1893-1949
Naam
Geboortedatum
Verblyf
Voeg besonderhede by
Sleutelwoorde
Geslag
Wis vorm
CollectionDescriptionImage
Australië Kieserslyste, 1893-1949
16,306,737 rekords
Verkiesingslyste is die naaste rekord wat Australiërs vir sensusopnames het, en daarom is dit baie belangrik vir familiehistorici. Hierdie versameling bevat inligting oor mense in Australië wat geregistreer was om te stem tussen 1893 en 1949 in elk van die ses deelstate van Australië. Die inligting wat opgeneem is, bevat die persoon se naam, geslag, woonplek, beroep en steminligting (dit wil sê afdeling, onderverdeling en lysnommer).

Verpligte inskrywings is vanaf 1911 vir alle federale verkiesings ingestel, en die rekords in hierdie versameling weerspieël die volwasse bevolking (ouer as 21 jaar), met uitsondering van die buitelandse en inheemse bevolking. Vroue se stemreg is in 1902 grootliks op nasionale vlak in Australië bereik.

Hierdie versameling bevat kieserslyste uit elke staat vir die volgende jare:

New South Wales: 1903, 1913, 1935, 1937, 1939, 1946

Queensland: 1893, 1894, 1895, 1896, 1900, 1901, 1903, 1905, 1906, 1909, 1910, 1911, 1912, 1914, 1915, 1934, 1939, 1943

South Australia: 1939, 1941, 1943

Tasmania: 1934, 1939, 1941, 1943, 1949

Victoria: 1922, 1927, 1939, 1941, 1946,

Western Australia: 1934, 1939, 1943, 1949.

Verwante rekordkategorieë:
Voorbeeld rekord
sample record image
Robert Gordon MenziesKiesreslyste, Victoria Australië
Sir Robert Gordon Menzies was Eerste Minister van Australië van 1939-1941 en daarna van 1949-1966, en is die lanksdienende Eerste Minister van Australië tot op hede. Hy trou in 1920 met Pattie Leckie, en hulle woon vir ongeveer 25 jaar in 'n huis in Howardstraat in Kew, Victoria. Die egpaar het drie kinders saam gehad: Kenneth, Robert jr., en Margery. Menzies word dikwels onthou omdat hy instrumenteel was in die ontwikkeling van Canberra, die uitbreiding van immigrasie na die Tweede Wêreldoorlog, die uitbreiding van toegang tot die post-sekondêre onderwys en sy omstrede betrokkenheid by verskeie buitelandse oorloë.