Australiese Kieserslyste
Verander kategorie of versameling
Naam
Geboorte
Verblyf
Voeg besonderhede by
Sleutelwoorde
Nog
Vergelyk alle woorde presies
Wis vorm
Soek in Australiese Kieserslyste
Naam
Geboorte
Verblyf
Voeg besonderhede by
Sleutelwoorde
Nog
Wis vorm
CollectionCategoryDescriptionImage
Australiese Kieserslyste
Australiese kieserslyste is goeie rekords om te gebruik as "sensus plaasvervangers." Hulle is saamgestel deur elke staat gedurende die verkiesingsjaar om die getal en name van individue wat in aanmerking kom om te stem, vas te stel. Inligting gelys in kieserslyste sluit gewoonlik die naam van die kieser, geslag, adres en beroep in. <br><br> Daar is begin om kieserslyste is vir sommige gebiede van Australië saam te stel in die 1840's. In daardie tyd was slegs eiendomseienaars geregtig om te stem. In die meeste van die kolonies is aan alle mans stemreg teen die 1850's toegestaan en in die 1900's ​​is stemreg ook aan vroue verleen. Nie-Britse onderdane is tot die 1940's nie toegelaat om te stem nie en die inboorlinge tot in 1949.<br><br>Binne elke staat, is kiesers in stemdistrikte en sub-distrikte georganiseer, volgens waar hulle gewoon het. Kieserslyste is saamgestel volgens hierdie geografiese afdelings. Die grense van die distrikte en sub-distrikte kon verander deur die jare.