Queensland, Australië, Kieserslyste 1903
227,115 rekords
Verander kategorie of versameling
Naam
Verblyf
Voeg besonderhede by
Sleutelwoorde
Geslag
Vergelyk alle woorde presies
Wis vorm
Soek in Queensland, Australië, Kieserslyste 1903
Naam
Verblyf
Voeg besonderhede by
Sleutelwoorde
Geslag
Wis vorm
CollectionDescriptionImage
Queensland, Australië, Kieserslyste 1903
227,115 rekords
Kieserslyste is die naaste rekord wat Australiërs het aan sensuslyste en is dus uiters belangrik vir plaaslike, maatskaplike en familie geskiedkundiges. Hierdie versameling bied inligting oor 227115 kiesers in Queensland wat geregistreer was om te stem op die Statebond Kieserslys van 1903. Die inligting wat aangeteken is, sluit in die persoon se naam, geslag, titel, woonplek, beroep, afdeling en onderverdeling en nommer op die lys.<br><br>Verpligte inskrywing is ingestel vir alle federale lyste vanaf 1911, dus moet die 1903 lys die volwasse bevolking (meer as 21 jaar) weerspieël met uitsluiting van die buitelandse en inheemse bevolking. Stemming in Federale verkiesings vanaf 1925 was verpligtend.
Verwante rekordkategorieë: