Costa Rica, Geboorte Indeks, 2011 - 2015
638,221 rekords
Verander kategorie of versameling
Naam
Geboorte
Vader
Moeder
Voeg besonderhede by
Sleutelwoorde
Geslag
Vergelyk alle woorde presies
Wis vorm
Soek in Costa Rica, Geboorte Indeks, 2011 - 2015
Naam
Geboorte
Vader
Moeder
Voeg besonderhede by
Sleutelwoorde
Geslag
Wis vorm
CollectionDescriptionImage
Costa Rica, Geboorte Indeks, 2011 - 2015
638,221 rekords
Indeks tot burgerlike geboorte rekords van Costa Rica, geskep deur die burgerlike register kantoor van die Tribunal Supremo de Elecciones, Republica de Costa Rica. Die meerderheid van die rekords dateer vanaf 2011 tot vroeg in 2015. Sommige vroeëre rekords is ook ingesluit. Die versameling sluit rekords in van Costa Rica burgers, gebore binne of buite die land. Die mees algemene lande van die buitelandse geboortes is Nicaragua en Colombia.<br><br>Inligting gelys in die indeks sluit in: die naam van 'n kind, geslag, geboortedatum, geboorteplek, nasionaliteit, ouers se name, en verwysing na inligting vir die opspoor van die oorspronklike sertifikaat. Persoonlike ID-nommers van die ouers (número de cédula), kan ook gegee word. Aangesien die número de cédula uniek is aan elke individu, kan hierdie nommer baie nuttig wees vir die opspoor van bykomende rekords met betrekking tot elke persoon of vir die bestel van afskrifte van oorspronklike sertifikate. 'n Oorspronklike sertifikaat sal dikwels bykomende besonderhede oor die geboorte en meer persoonlike inligting oor die ouers verskaf.
Verwante rekordkategorieë: