Huwelik & Egskeiding
Verander kategorie of versameling
Naam
Geboorte
Huwelik
Huweliksmaat
Voeg besonderhede by
Verblyf
Sleutelwoorde
Nog
Vergelyk alle woorde presies
Wis vorm
Soek in Huwelik & Egskeiding
Naam
Geboorte
Huwelik
Huweliksmaat
Voeg besonderhede by
Verblyf
Sleutelwoorde
Nog
Wis vorm
CollectionCategoryDescriptionImage
Huwelik & Egskeiding
Huweliksertifikate verteenwoordig een van die belangrikste primêre bronne van familie-inligting, en word gewoonlik uitgereik op dieselfde dag as wat 'n huwelik plaasvind. In sommige gevalle, bestaan godsdiens-gebaseerde huweliksdokumente ​​ook, maar die burgerlike rekord van die huwelik was nog altyd 'n vereiste. <br><br> Huweliksertifikate verskil in inhoud, afhangende van wanneer en waar die huwelik plaasgevind het, maar dit bevat gewoonlik: die bruid en bruidegom se name, ouderdomme, plekke van geboorte of die onlangse woonplek, en die hoeveelste huwelik. In sommige gevalle sal die dokumente die name van die bruid en bruidegom se ouers, en adres van die woonplek na die troue hê. Egskeidingrekords sluit soortgelyke besonderhede in, sowel as die datum van die egskeiding, die name van kinders, en moontlik die rede vir die ontbinding. Dit kan waardevolle leidrade vir die voortsetting van die stamboomnavorsing wees. Rekords in hierdie kategorie kan indekse insluit wat kan help met jou versoek om afskrifte by die houers van noodsaaklike rekords, en in sommige gevalle afdrukke van die werklike rekords.