Enige plek, enige tyd en op enige toestel
Vors jou familiegeskiedenis na met drie bekroonde produkte, almal privaat en veilig. Sinchroniseer tussen hulle en geniet 'n boeiende reis na jou verlede, waar jy is.
Laat groei jou stamboom, vind nuwe familielede, en ontdek miljarde historiese rekords met 'n 14-dag GRATIS proeftyd
Die eenvoudige MyHeritage DNA-toets sal jou unieke etniese agtergrond openbaar en vergelyk met nuwe familielede. Ontdek die spesifieke groepe waaruit jy afstam uit 2,114 geografiese streke, en neem die familiegeskiedenis na die volgende vlak met die goedkoopste DNS-toets op die mark.
Deep Nostalgia™ — die sensasie wat die internet op loop geneem het!
Meer as 116 miljoen animasies en steeds meer!
Jou verlede begin met jou stamboom en dit is maklik om een op MyHeritage te bou. Voeg name, datums, foto's en stories by en deel dit met jou familie.
Delf in ons groot internasionale rekord databasis - soek net 'n naam om meer te leer oor jou voorvaders. Met eksklusiewe inhoud en akkurate resultate sal ons jou help om meer te ontdek as wat jy ooit gedink het.
Die oomblik dat jy 'n stamboom skep, sal ons vir jou begin soek. Sien uit daarna om kennisgewings met Smart Matches en Record Matches per e-pos te ontvang met onthulling van nuwe stamboom verhoudings, rekords en koerantberigte oor jou voorvaders.
Miljoene gesinne regoor die wêreld gebruik MyHeritage om hul geskiedenis te verken. Werk saam met lede en sluit aan by die duisende mense wat elke dag met 'n lang-verlore familie herenig deur ons netwerk.
Vors jou familiegeskiedenis na met drie bekroonde produkte, almal privaat en veilig. Sinchroniseer tussen hulle en geniet 'n boeiende reis na jou verlede, waar jy is.