Cilliers Family Web Site

Welcome to Cilliers Family Web Site

  My name is Jan Cilliers and this web site is specially for the descendants of Josue Cellier, the Huguenot progenitor of the Celliers/Cilliers/Cillié families and  his wife Elizabeth Couvret in South Africa. (Read their story in the article section at the bottom of this page) Make use of the facilities offered. Become a member, publish your family photo’s in the photo gallery in your personal photo album, offer comments, chat on the Message Board to other members, publish family announcements here as well as your family  story or publish your favourite recipes and read the articles about the Cilliers family. Please sign the guestbook as well. Soon we will also publish a newsletterl.  If you would like to add your family details to the site, please complete the family form which you will find in the article section. After completion you can either email it to me or fax it or even post it. You will find all these addresses and numbers on this page. This site was created using MyHeritage.com. This is a great system that allows anyone like you and me to create a site for their family and even publish their family tree on the Internet.If you have any comments or feedback about this site, please click here to contact me.Our family tree is posted online on this site! There are 245 names in our family tree. The earliest event is the birth of Josué Cilliers (About 1667). The most recent event is the birth of Jean Joshua Clark (Jul 6 2007).The site was last updated on July 26 2008, and it currently has 5 registered member(s).  Enjoy it! Jan Cilliers Ons Herberg 44, AFirst Ave,Bronkhorstspruit 1020 Gauteng South Africa Tel. 27139323020 Cell 27834634051 Fax 0866905862 Email  me here Welkom by ons webwerf! My naam is Jan Cilliers en hierdie webwerf is spesiaal vir afstammelinge van Josué Cellier, Hugenoot-stamvader van die Celliers-/Cilliers-/Cillié-families en sy vrou, Elizabeth Couvret, in Suid-Afrika. (Lees hul storie onder aan hierdie bladsy by die artikels) Hierdie webwerf is dus vir elke Celliers/Cilliers/Cillié en diegene wat ingetrou het in die familie en hul afstammelinge. Besoek die webwerf gerus en maak gebruik van alles daarop. Word ʼn lid. Dit kos niks! Plaas jou familiefoto’s in jou eie album in ons fotogalery, gesels met ander lede van ons groot familie op die Boodskapforum, plaas jou gunsteling resepte op die webwerf, en lees die interessante artikels oor ons voorgeslagte en latere geslagte. Ons gaan ook binnekort met ʼn nuusbrief vir ons lede begin! Indien jy jou familie op ons webwerf wil sien, voltooi asseblief die familievorm onder die artikelafdeling en stuur dit per epos, faks dit of pos dit aan my. Al die adresse en telefoonnommers sal jy hier onder sien. Hierdie webwerf is geskep deur van MyHeritage.com gebruik te maak. Dit is ʼn wonderlike stelsel om te gebruik en maak dit vir iedereen soos ek en jy, moontlik om ʼn familie- of selfs ʼn gesinswebwerf te skep en op die Internet te publiseer. Indien jy enige kommentaar of terugvoer wil lewer, oor dié webwerf, klik asseblief hier om my te kontak. Ons stamboom is op hierdie webwerf. Klik net op Family Tree op die nutsbalk hierbo. Daar is tans 245 name in ons stamboom. Die vroegste geboortedatum hierop is die van Josué Cilliers (ongeveer 1667) en die jongste is die geboorte van Jean Joshua Clark (6 Julie 2007). Die webwerf word gereeld opgedateer en het tans 5 geregistreerde lede. Geniet dit! Jan Cilliers, Ons Herberg 44A, Eerstelaan, Bronkhorstspruit 1020 Gauteng Suid-Afrika Tel. 27139323020 Sel 27834634051 Faks 0866905862 Stuur epos aan my hier

Recent activity