Die Geni World Family Tree is die grootste en mees omvattende kollaboratiewe stamboom in die wêreld. Dit is gebou op die samewerkende navorsing van miljoene genealoë en 'n span kundige kurators.<br><br>Die Geni World Family Tree word gevind op <A href="http://www.geni.com" target="_blank"> www.Geni.com</a>. Geni word besit en bedryf deur MyHeritage.