Indeks van Voorste Skaakspelers
925,207 rekords
Verander kategorie of versameling
Naam
Geboortejaar
Verblyf
Voeg besonderhede by
Geslag
Vergelyk alle woorde presies
Wis vorm
Soek in Indeks van Voorste Skaakspelers
Naam
Geboortejaar
Verblyf
Voeg besonderhede by
Geslag
Wis vorm
CollectionDescriptionImage
Indeks van Voorste Skaakspelers
925,207 rekords
GRATIS
Hierdie versameling is 'n indeks van vooraanstaande skaakspelers wat geregistreer is by FIDE (Fédération Internationale des Échecs), die wêreld skaakfederasie. Die rekords bevat die volgende soekbare inligting: die voornaam en van van die speler, geslag, geboortejaar en die land wat die speler in internasionale toernooie verteenwoordig. FIDE-skaak-titels en spelergraderings vanaf November 2019 in standaard skaak-, snel-skaak en blits-skaak is ook hierby ingesluit.<br><br>Die rekords in hierdie versameling word aangebied as 'n gratis diens aan die publiek met toestemming van <a href="https://www.fide.com/" target="">FIDE</a>.
Verwante rekordkategorieë:
Voorbeeld rekord
Garry KasparovLand: Rusland
Garry Kasparov is 'n Russiese grootmeester in skaak, voormalige wêreldkampioen in skaak, skrywer en politieke aktivis, wat volgens baie mense die grootste skaakspeler van alle tye is.