Duitsland, Noord-Ryn-Wesfale (Arnsberg en Münster), Sterftes 1874-1938
20,749,801 rekords
Verander kategorie of versameling
Naam
Geboorte
Sterfte
Voeg besonderhede by
Verblyf
Vader
Moeder
Huweliksmaat
Geslag
Vergelyk alle woorde presies
Wis vorm
Soek in Duitsland, Noord-Ryn-Wesfale (Arnsberg en Münster), Sterftes 1874-1938
Naam
Geboorte
Sterfte
Voeg besonderhede by
Verblyf
Vader
Moeder
Huweliksmaat
Geslag
Wis vorm
CollectionDescriptionImage
Duitsland, Noord-Ryn-Wesfale (Arnsberg en Münster), Sterftes 1874-1938
20,749,801 rekords
Hierdie versameling bevat sterfterekords van talle burgerlike registrasiekantore (Standesämter) van die deelstaat Noord-Ryn Wesfale tussen 1874 en 1938 vir die distrikte Arnsberg en Münster. Die rekords kan die volgende inligting bevat: sertifikaatnommer, datum van registrasie wat verskil van die werklike sterfdatum, naam en beroep van die persoon wat die dood aanmeld, voornaam en van van die oorledene en/of nooiensvan, geslag, godsdiens , datum en plek en tyd van dood, ouderdom by dood, datum en plek van geboorte, woonplek en dikwels ander belangrike inligting soos eggenoot en ouers.

Indien beskikbaar, is die handtekening van die persoon wat die dood aangemeld het, sowel as van die registrateur ingesluit. Aan die begin van 1876 het burgerregistrasies in die hele Duitse Ryk verpligtend geword, maar sommige gemeenskappe het vroeër rekord gehou. Hierdie versameling word in vennootskap met die Staatsargief van Noord Ryn-Wesfale verskaf.

Nie alle rekords is beskikbaar gestel en geïndekseer vir opname in hierdie versameling nie. Bykomende rekords sal bygevoeg word sodra dit voltooi is.

Voorbeeld rekord
Hugo PeusOorlede: 13 Julie 1898
Hugo Peus was 'n Duitse regsgeleerde en politikus. Soos sy vader word hy 'n prokureur en advokaat en notaris in Recklinghausen en word hy daarna deur die Koning van Pruise aangestel as Koninklike Pruisiese Regsadviseur.