1861 Kanada Sensus
2,764,253 rekords
Verander kategorie of versameling
Naam
Geboorte
Verblyf
Voeg besonderhede by
Sleutelwoorde
Nog
Vergelyk alle woorde presies
Wis vorm
Soek in 1861 Kanada Sensus
Naam
Geboorte
Verblyf
Voeg besonderhede by
Sleutelwoorde
Nog
Wis vorm
CollectionDescriptionImage
1861 Kanada Sensus
2,764,253 rekords
Die 1861-sensus van Kanada bevat 3,1 miljoen mense woonagtig in Kanada Oos (hedendaagse Quebec), Kanada Wes (hedendaagse Ontario), Nova Scotia, New Brunswick, en Prince Edward Eiland. Kanada Oos, Kanada Wes, en Nieu-Brunswick het die name van elke inwoner aangeteken, terwyl Nova Scotia en Prins Edward Eiland net die name van die hoofde van families aangeteken het.
Die sensus beelde is vanaf Biblioteek en Argief Kanada.

Die 1861-sensus van Kanada bevat 3,1 miljoen mense woonagtig in Kanada Oos (hedendaagse Quebec), Kanada Wes (hedendaagse Ontario), Nova Scotia, New Brunswick, en Prince Edward Eiland. Aangesien Kanada nie amptelik 'n land geword het voor 1867 nie, was die 1861-sensus nie 'n nasionale sensus nie. Inteendeel, elke provinsie het sy eie sensus opgeneem, op verskillende tye dwarsdeur die jaar. Kanada Oos en Kanada Wes het hul sensus begin opneem op 14 Januarie 1861. Die Nova Scotia sensus het begin op 30 Maart, en die New Brunswick sensus op 15 Augustus. 'n Presiese sensusdatum is nie bekend vir Prince Edward Eiland nie.

Aangesien elke provinsie sy eie sensus opgeneem het, het elke provinsie unieke sensusvorms gehad. In Kanada Wes, Kanada Oos, en Nieu-Brunswick is sensusinligting soos naam, geslag, ouderdom, huwelikstatus, geboorteplek, en godsdiens aangeteken. In Nova Scotia en Prince Edward Eiland, is net die name van die hoofde van die families aangeteken. Ander individue in die huishouding is in berekening gebring in die ouderdom en geslag kategorieë. In Kanada Oos is vrae in Frans of Engels gevra.

Neem asseblief kennis dat toe die sensusskedules oorspronklik op mikrofilm geplaas is, is hulle nie altyd in behoorlike bladsy volgorde verfilm nie. Bladsynommers kan teenstrydig wees, of dalk glad nie teenwoordig wees nie. In Kanada Oos en Kanada Wes, het die sensusvorms oor verskeie bladsye gestrek, en dus verskeie beelde. Wanneer navorsing in dié provinsies gedoen word, maak seker om voorentoe te klik in die beeldkyker om al die foto's wat verband hou met 'n rekord te sien.
Voorbeeld rekord
sample record image
Wilfrid LaurierSt Lin, L'Assomption, Kanada Oos (Quebec)
Sewende Eerste Minister van Kanada (1896-1911)