Minnesota, Huwelike, 1976 - 2003
1,883,186 rekords
Verander kategorie of versameling
Naam
Geboortejaar
Huwelik
Huweliksmaat
Voeg besonderhede by
Sleutelwoorde
Geslag
Vergelyk alle woorde presies
Wis vorm
Soek in Minnesota, Huwelike, 1976 - 2003
Naam
Geboortejaar
Huwelik
Huweliksmaat
Voeg besonderhede by
Sleutelwoorde
Geslag
Wis vorm
CollectionDescriptionImage
Minnesota, Huwelike, 1976 - 2003
1,883,186 rekords
Hierdie versameling is 'n indeks van huwelike voltrek in Minnesota vanaf 1976 tot 2003. Die rekords in hierdie versameling sluit die name en ouderdomme van die bruid en die bruidegom en die datum en plek van die huwelik in.

Benewens die genealogiese inligting wat hierdie indeks oor die huwelik bied, kan hierdie rekords nuttig wees om die oorspronklike huwelikslisensies te versoek waaruit die indeks opgestel is. Bykomende inligting is gewoonlik beskikbaar op die oorspronklike dokumente en kan die bruid en bruidegom se geboorteplek en die name en geboorteplekke van hul ouers bevat.

Oospronklike huweliksertifikate in Minnesota word in stand gehou deur die provinsie waar die huwelik plaasgevind het. Kontak die registrateur se kantoor in die provinsie waar die huwelik plaasgevind het vir meer inligting oor die bestel van afskrifte. 'n Lys van die provinsies en skakels na hul onderskeie kantore kan gevind word op die  Minnesota Departement van Gesondheid webblad.
Verwante rekordkategorieë: