Familias-Argentinas (Argentynse Stamboom)
130,402 rekords
Verander kategorie of versameling
Naam
Geboorteplek
Voeg besonderhede by
Vader
Moeder
Huweliksmaat
Sleutelwoorde
Nog
Vergelyk alle woorde presies
Wis vorm
Soek in Familias-Argentinas (Argentynse Stamboom)
Naam
Geboorteplek
Voeg besonderhede by
Vader
Moeder
Huweliksmaat
Sleutelwoorde
Geslag
Wis vorm
CollectionDescriptionImage
Familias-Argentinas (Argentynse Stamboom)
130,402 rekords
Familias-Argentinas is 'n projek wat in 1994 begin het as 'n stamboom. In 2000, was die voordele van plasing van die inligting op die internet onmiskenbaar. 'n Webblad is geskep met 'n databasis van byna 14,000 verwante persone. Sedertdien het baie genealoë en familiegeskiedenis ondersteuners gehelp met die projek deur middel van korreksies, nuwe takke, en selfs genealogiese boeke.<br><br>In die Familias Argentinas versameling kan jy nie net inligting oor die meeste Argentynse persoonlikhede kry nie, maar ook baie bewese verbindings met die Europese koninklike families van Spanje, Frankryk, Engeland en ander lande (byvoorbeeld Windsor en Romanof families word gekoppel aan die Argentynse families). Die oudste takke dateer so ver terug as 350 jaar na Christus. Al die data is een vir een opgelaai om die samehang van die databasis in stand te hou en om valsheid te vermy. Maar nog belangriker, is elke enkele naam bygevoeg slegs indien dit skakels het na enige van die bestaande familietakke wat Familias Argentinas naspoor. Hierdie funksie op sy beurt verseker dat Familias Argentinas die grootste Suid-Amerikaanse databasis is waarin 130,000 mense al aan mekaar verbind is.
Verwante rekordkategorieë: