Lugmag Register Uittreksels
1,065,430 rekords
Verander kategorie of versameling
Naam
Geboorte
Militêre
Voeg besonderhede by
Verblyf
Sleutelwoorde
Nog
Vergelyk alle woorde presies
Wis vorm
Soek in Lugmag Register Uittreksels
Naam
Geboorte
Militêre
Voeg besonderhede by
Verblyf
Sleutelwoorde
Geslag
Wis vorm
CollectionDescriptionImage
Lugmag Register Uittreksels
1,065,430 rekords
Hierdie versameling van VSA Lugmag offisiere kom van die Uniform Beampte Rekord wat deur die Departement van die Lugmag opgestel is. Dit sluit name in van Lugmag beamptes wat tussen 1952 en 1968 in die weermag gedien het.<br><br>Hierdie waardevolle lys sluit die beampte se naam, geboortedatum, diensnommer, en ander inligting in wat te doen het met hul rang en wanneer hulle hul rang verwerf het. Diegene in hierdie versameling sluit offisiere, adjudant-offisiere, kapelane, Tandheelkundige Korps, Verpleegsters Koprs, Mediese Diens Koprs, Veeartsenykundige Korps, Biomediese Wetenskap Korps, Mediese Korps en die Verenigde State Lugmag Akademie in. In sommige gevalle, bestaan 'n paar bronne ​​vir diegene wat probeer om Lugmag militêre personeel op te spoor.<br><br>In 1973, het die Nasionale Personeel Rekords Sentrum 'n tragiese brand gehad wat 16-18 miljoen militêre personeellêers vernietig het, insluitende die lêers van die rekords van Lugmag personeel wat tussen 25 September 1947 en 1 Januarie 1964 ontslaan is, wie se name alfabeties na Hubbard, James E begin. Dit kan moeilik wees, indien nie onmoontlik nie, om veterane wie se militêre rekords in die brand vernietig is, op te spoor. Maar nou, met hierdie versameling, kan diegene wie se familie as VSA Lugag beamptes tussen 1952 en 1968 gedien het, 'n bietjie inligting oor hul diens vind.