VSA Tweede Wêreldoorlog Weermag Indiensneming
7,997,178 rekords
Verander kategorie of versameling
Naam
Geboorte
- Maand
- Jan
- Feb
- Mar
- Apr
- Mei
- Junie
- Julie
- Aug
- Sep
- Okt
- Nov
- Des
Militêre
- Maand
- Jan
- Feb
- Mar
- Apr
- Mei
- Junie
- Julie
- Aug
- Sep
- Okt
- Nov
- Des
Voeg besonderhede by
Verblyf
Sleutelwoorde
Nog
Vergelyk alle woorde presies
Wis vorm
Soek in VSA Tweede Wêreldoorlog Weermag Indiensneming
Naam
Geboorte
- Maand
- Jan
- Feb
- Mar
- Apr
- Mei
- Junie
- Julie
- Aug
- Sep
- Okt
- Nov
- Des
Militêre
- Maand
- Jan
- Feb
- Mar
- Apr
- Mei
- Junie
- Julie
- Aug
- Sep
- Okt
- Nov
- Des
Voeg besonderhede by
Verblyf
Sleutelwoorde
Geslag
Wis vorm

VSA Tweede Wêreldoorlog Weermag Indiensneming
7,997,178 rekords
Hierdie versameling sluit rekords in van Amerikaanse soldate wat tydens die Tweede Wêreldoorlog opgeroep is. Rekords oor die soldate sluit die naam, reeksnommer, die plek van verblyf, datum en plek van indiensneming, termyn van aansluiting, rang, weermag-tak, jaar en plek van geboorte, ras, opleiding, huwelikstatus, burgerlike en militêre beroep en ander inligting in.

Die Verenigde State Weermag se betrokkenheid by die Tweede Wêreldoorlog het formeel begin met die aanval op Pearl Harbor op 7 Desember 1941. Duitsland, Italië, die Sowjet-Unie, Japan, en China het reeds so vroeg as 1939 met die inval deur Duitsland in Pole begin veg saam met die Verenigde Koninkryk, Frankryk, en ander Magte.

Met meer as nege miljoen Amerikaanse mans en vroue betrokke by die Europese en Stille Oseaan konflikte, is daar 'n groot waarskynlikheid dat 'n familielid van iemand wat jy vandag soek in die Tweede Wêreldoorlog kon geveg het. Hierdie rekords lei tot verdere inligting oor die persoon, en na verdere rekords oor pensioene en mediese rekords.

Nadat relevante inligting vir 'n veteraan gevind is, is die volgende stap 'n versoek om alle militêre rekords wat beskikbaar is soos die ontvangs van pensioen, mediese rekords en ander personeellêers. As gevolg van 'n brand by die St Louis fasiliteit in 1973, is die kans kleiner om militêre rekords tussen 1912 en 1959 te vind, maar die moontlikheid is daar. Ten einde oorspronklike rekords by die fasiliteit te sien word dit sterk aanbeveel om 'n afspraak te maak by die NPRC Archival Research Room in St Louis, MO: 314-801-0850.

Die volgende is van die National Personnel Records Center:
Die Nasional Personnel Records Center, Military Personnel Records (NPRC-MPR) is die bewaarplek van miljoene militêre personeel-, gesondheids-, en mediese rekords van ontslane en oorlede veterane van alle dienste gedurende die 20ste eeu. (Rekords voor die Eerste Wêreldoorlog is in Washington, DC.) NPRC (MPR) bewaar ook mediese behandeling rekords van afgetredenes uit alle dienste, asook rekords van afhanklikes en ander persone wat by mariene mediese geriewe behandel is. Inligting uit die rekords word beskikbaar gestel op skriftelike versoek (met handtekening en datum) tot die mate toegelaat deur die wet.

Hierdie webtuiste is verskaf vir diegene wat inligting soek met betrekking tot militêre personeel, gesondheid en mediese rekords gestoor by NPRC (MPR).

Indien jy 'n veteraan of naasbestaande van 'n afgestorwe veteraan is, kan jy nou vetrecs.archives.gov gebruik om 'n kopie van jou militêre rekords te bestel. Vir al die ander, is dit die beste om jou versoek te rig op 'n Standaard Vorm 180. Dit sluit volledige instruksies in vir die voorbereiding en indiening van versoeke. Let wel: Alle versoeke moet skriftelik wees, onderteken en gepos word aan ons by die adres hieronder.

National Personnel Records Center Military Personnel Records 9700 Page Avenue St. Louis, MO 63132-5100

http://www.archives.gov/st-louis/military-personnel/index.html

National Archives and Records Administration. Office of Records Services - Washington, D.C. Modern Records Programs. Electronic and Special Media Records Services Division. Series from Record Group 64: Records of the National Archives and Records Administration. Alhoewel hierdie reeks in 2002 geskep is, bevat dit inligting uit die tydperk 1938 tot 1946. Die agentskap het die Militêre Reeksnommer mikrofilm van die rekenaar ponskaarte omskep na die elektroniese vorm om die militêre rekords heropbou projek te ondersteun. Hierdie lêer is die gevolg van 'n daaropvolgende projek om die rekords voor te berei vir gebruik in die Access to Archival Databases projek.
Verwante rekordkategorieë: