Hierdie versameling sluit stambome, ingedien deur MyHeritage lede, in.<br>MyHeritage beskerm die privaatheid van sy gebruikers baie streng: inligting oor lewende mense word nie bekend gemaak nie om privaatheid te beskerm. Stambome is dinamies en verander gedurig soos die gebruikers meer date byvoeg en dit bywerk.<br><br>Die inligting omtrent individue in stambome wissel grootliks op grond van wat gebruikers weet en oor hul familie wil dokumenteer. Die akkuraatheid en volledigheid van die data kan nie gewaarborg word nie. Jy kan die eienaar van die stamboom kontak om in aanraking te kom of meer inligting te versoek.