Nordiese Sensus
Verander kategorie of versameling
Naam
Geboorte
Verblyf
Voeg besonderhede by
Sleutelwoorde
Nog
Vergelyk alle woorde presies
Wis vorm
Soek in Nordiese Sensus
Naam
Geboorte
Verblyf
Voeg besonderhede by
Sleutelwoorde
Nog
Wis vorm
CollectionCategoryDescriptionImage
Nordiese Sensus
Sensus rekords is periodieke opnames van die inwoners deur die regering vir bevolking of belasting doeleindes. Ander rekords is "sensus-agtig" omdat hulle soortgelyke inligting as sensusse opneem, maar dit word vir verskillende doeleindes aangeteken. Sensus en sensus-agtige rekords is uiters belangrike bronne vir familie-navorsing, omdat hulle verskeie persoonlike besonderhede oor elke persoon verskaf, en omdat hulle gewoonlik individue in familie groepe aanteken. <br><br> Regering het sensusse gewoonlik elke 5 of 10 jaar geneem. Sensus-agtige rekords bestaan uit rekords soos huishoudelike opnames (<i>Husförhörslängd</i>) van Swede (ook bekend as klerklike opnames), en nagmaal boeke (<i>rippikirja</i>) in Finland. In albei hierdie gevalle, is hierdie rekords geskep deur die staatskerk, en is geneem op periodieke frekwensies.<br><br>Inligting aangeteken in sensus en sensus-agtige rekords het gewissel volgens jaar, ligging, en die doel van die rekord. Byvoorbeeld, het vroeër rekords gewoonlik minder inligting bevat as meer onlangse rekords en rekords geskep deur 'n kerk het ook inligting aangeteken met betrekking tot die godsdienstige lewe. Maar in die algemeen het hierdie rekords ingesluit: name van lede van die huishouding, familie verhouding, ouderdom, en geboorte inligting.