Jou familiegeskiedenis
op jou vingerpunte.
Ontdek die geslagte mense wat jou gemaak het wie jy is.
Skep jou stamboom en voeg name, foto's en feite by.
Verken miljarde wêreldwye historiese rekords.
Maak onmiddellik ontdekkings oor jou voorouers.
Bewaar jou erfenis vir ewig
Ontdek fassinerende detail omtrent die lewens van jou voorouers met net 'n paar klikke.
Ontdek fotos, geboorte-, sensus- en huweliksrekords, ou koerant uitknipsels en meer.
Stoor alle inligting in 'n private aanlyn stamboom en sinchroniseer tussen toestelle.
Deel jou familie se unieke storie
Neem en deel familie fotos en herhinneringe direk vanaf jou mobiele toestel.
Nooi familielede om by te dra tot jou stamboom.
Opdateer jou stamboom regstreeks vanaf familie byeenkomste.
Met die MyHeritage Toepassing sal jy nooit 'n ontdekking mis nie.