Verras jouself

Die eenvoudige MyHeritage DNA-toets sal jou unieke etniese agtergrond openbaar en vergelyk met nuwe familielede. Ontdek die spesifieke groepe waaruit jy afstam uit 2,114 geografiese streke, en neem die familiegeskiedenis na die volgende vlak met die goedkoopste DNS-toets op die mark.

Engels
Engeland (Yorkshire)
50%
Skandinawiërs
Noorweë (Viken)
20%
Italianer
Italië (Abruzzo)
15%
Noord-Afrikaners
10%
+ nog 2
5%
2,114
Geografiese streke

Animeer jou familiefoto's

Deep Nostalgia™ — die sensasie wat die internet op loop geneem het!

Meer as 112 miljoen animasies en steeds meer!

Skep jou eie aanlyn stamboom

Jou verlede begin met jou stamboom en dit is maklik om een op MyHeritage te bou. Voeg name, datums, foto's en stories by en deel dit met jou familie.

Deursoek miljarde rekords

Delf in ons groot internasionale rekord databasis - soek net 'n naam om meer te leer oor jou voorvaders. Met eksklusiewe inhoud en akkurate resultate sal ons jou help om meer te ontdek as wat jy ooit gedink het.

Maklike outomatiese ontdekkings

Die oomblik dat jy 'n stamboom skep, sal ons vir jou begin soek. Sien uit daarna om kennisgewings met Smart Matches en Record Matches per e-pos te ontvang met onthulling van nuwe stamboom verhoudings, rekords en koerantberigte oor jou voorvaders.

Sluit aan by die MyHeritage gemeenskap

Miljoene gesinne regoor die wêreld gebruik MyHeritage om hul geskiedenis te verken. Werk saam met lede en sluit aan by die duisende mense wat elke dag met 'n lang-verlore familie herenig deur ons netwerk.

  • 5.9 Miljard profiele
  • 48 Miljoen stambome

Enige plek, enige tyd en op enige toestel

Vors jou familiegeskiedenis na met drie bekroonde produkte, almal privaat en veilig. Sinchroniseer tussen hulle en geniet 'n boeiende reis na jou verlede, waar jy is.

Tablet
Selfoon
Werkskerm

Ontdek en koester
jou unieke familiegeskiedenis

Begin gratis proeftyd