Jou stamboomDit is gratis en maklik!
Vul 'n paar besonderhede in en sien jou stamboom tot lewe kom
Begin met 'n paar name
Jou familiestorie begin met jou stamboom en dit is maklik om een op MyHeritage te skep. Begin met jouself en voeg die name, datums, foto's en stories van jou familie by. Deel dan jou nuwe boom met jou familie.
Kyk hoe jou boom groei
Laat ons jou voorouers vir jou ontdek. Ons sal vir jou ooreenkomste stuur wat nuwe familieverbintenisse, foto's van jou familie en historiese feite oor jou voorouers openbaar.
Deursoek miljarde rekords
MyHeritage stel jou in staat om geboorterekords, doodsberigte, huweliksertifikate, sensusrekords en ander genealogiese hulpbronne te deursoek wat jou familiegeskiedenis kan openbaar. Met eksklusiewe inhoud en akkurate resultate help ons jou om meer oor jou familie te ontdek as wat jy sou kon dink.
Begin my stamboom

"WOW! Dit is ongelooflik! Ek kan nie glo hoe super maklik dit is om na te vors en 'n stamboom te skep met baie min inligting op hande nie. Dit is eenvoudig bo en buite enigiets anders wat ek al op die web gesien het! Dankie! Dankie! Dankie!"
R. Sloan, Gallatin, Tennessee, Verenigde State van Amerika
"Ek het vir meer as 35 jaar probeer om my familie aanmekaar te las en Smart Matches het my wildste drome oortref. Ek is lief vir geskiedenis. Danksy MyHeritage, het dit 'n wonderlike en regtig opwindende stokperdjie geword om werklik diep in te grawe. Dit bring ook die familie nader aan mekaar."
D. Henry, North Lauderdale, Florida, Verenigde State van Amerika
"MyHeritage is 'n uitstekende plek om 'n stamboom te ontwikkel. In minder as twee weke kon ek my familie opspoor tot 1877. Dit is in geen geringe mate te danke aan die groot opberging van data wat deur MyHeritage beskikbaar is."
W. Vacca, Bonita Springs, Florida, Verenigde State van Amerika
"Ek het die tyd van my lewe. Dankie vir so 'n fantastiese webtuiste wat soveel mense sal help!"
K. N. Mathias , South Fulton, Tennessee, Verenigde State van Amerika
"Danksy julle webtuiste kon ek uiteindelik die raaisel ontsluit! Dit was 'n groot openbaring om soveel familielede na soveel jare te vind."
A. Horst, Charlotte, Noord-Carolina, Verenigde State van Amerika