MyHeritage DNA-pakket + 30-dae Volledige-plan gratis proeftydperk
Slegs $39 $89 + posgeld
Bespaar $50 op MyHeritage DNA
Ontbloot jou etniese oorsprong en vind nuwe familielede met ons eenvoudige DNS-toets.
BESTE WAARDE
MyHeritage DNA-pakket + 30-dae Volledige-plan gratis proeftydperk
Slegs $39 $89 + posgeld
  • Ontdek jou oorsprong uit 2,114 streke
  • Vind nuwe familielede deur gedeelde DNS
  • Ontdek jou familiegeskiedenis
  • Bou jou stamboom
  • Verken 20.1 miljard historiese rekords
  • Kry toegang tot alle fotohulpmiddels + Deep Nostalgia™
*Na 30 dae geniet jy 'n afslag van 50% en word jy met $299 $149 gedebiteer vir die eerste jaar. Die Volledige intekening word jaarliks hernu. Jy kan enige tyd kanselleer.
Die hoogste tegnologiese standaarde teen die mees bekostigbare prys op die mark.
Jou DNS openbaar jou unieke erfenis - die etniese groepe en geografiese streke waar jy vandaan kom.
Vind nuwe familielede wat jy nooit geweet het bestaan nie deur jou gedeelde DNS.