Hierdie versameling sluit openbare foto's, video's en dokumente in wat deur MyHeritage lede op hul familie webtuistes geplaas is. Miljoene geskiedkundige foto's word hier gevind.<br><br>Jy kan 'n lid wat 'n foto ingedien het kontak om in aanraking te kom of om addisionele inligting te versoek.