Louisiana, Sterfte-indeks, 1819-1969
1,702,224 rekords
Verander kategorie of versameling
Naam
Geboortejaar
Sterfte
Vergelyk alle woorde presies
Wis vorm
Soek in Louisiana, Sterfte-indeks, 1819-1969
Naam
Geboortejaar
Sterfte
Wis vorm
CollectionDescriptionImage
Louisiana, Sterfte-indeks, 1819-1969
1,702,224 rekords
Hierdie versameling bevat 'n indeks van sterfterekords uit die staat Louisiana in die Verenigde State. Rekords kan die volle naam van die oorledene bevat, ouderdom by die dood, gemeente, sterfdatum, geboortejaar (geïmpliseer), volume se nommer en bladsynommer. Daar kan rekords gevind word uit elk van die vier-en-sestig gemeentes van Louisiana.<br><br>Die gegewe jaarreeks weerspieël die oorgrote meerderheid van die rekords; 'n seleksie van rekords kan egter ook buite die reeks gevind word.
Voorbeeld rekord
Pierre Gustave Toutant BeauregardOorlede: 20 Feb 1893
Pierre Gustave Toutant-Beauregard was 'n Konfederale generaal-offisier wat die Amerikaanse Burgeroorlog begin het deur die aanval op Fort Sumter op 12 April 1861 te lei.