Rotterdam, Nederland, Strefte-indeks, 1811-1960
2,376,007 rekords
Verander kategorie of versameling
Naam
Geboorteplek
Datum oorlede
Voeg besonderhede by
Vader
Moeder
Sleutelwoorde
Nog
Vergelyk alle woorde presies
Wis vorm
Soek in Rotterdam, Nederland, Strefte-indeks, 1811-1960
Naam
Geboorteplek
Datum oorlede
Voeg besonderhede by
Vader
Moeder
Sleutelwoorde
Nog
Wis vorm
CollectionDescriptionImage
Rotterdam, Nederland, Strefte-indeks, 1811-1960
2,376,007 rekords
Burgerlike registrasie—die opname van geboortes, huwelike en sterftes deur die burgerlike owerhede—is ingestel in Nederland in 1811. Hierdie versameling is 'n indeks tot Rotterdam sterfterekords van 1811 tot 1960. Rekords sluit gewoonlik die volgende inligting in: naam van die oorledene, datum van afsterwe, die plek van sterfte, naam van gade, ouers se name, huwelikstatus, en geboorteplek.

Let daarop dat 'n getroude vrou aangeteken is onder haar nooiensvan, en nie onder haar getroude van nie. Sterftes is gewoonlik aangeteken in die munisipaliteit waar die sterfte plaasgevind het, selfs al was die oorledene 'n nie-inwoner. In so 'n geval is 'n afskrif van die sterfterekord gewoonlik gestuur na die oorledene se dorp van woning.

Hierdie indeks verskaf ook die registernommer—'n unieke nommer per rekord en jaar. Die jaar en registernommer is nodige inligting vir die bestel van 'n afskrif van die oorspronklike sterfterekord van die Stadsarchief Rotterdam (Rotterdam Stad Argief). Die oorspronklike rekord kan bykomende inligting verskaf soos die oorledene se beroep, of die oorledene se gade en ouers lewendig of ook oorlede is, en die name van die informante of getuies (wat soms familie of bure was).

Dié indeks is geskep deur personeel en vrywilligers by die Rotterdam Stad Argief en is verkry by www.rotterdamopendata.nl.