Sagi BashariHoof Tegnologie Beampte
background
Previous page Next page
Beginning of quote:Wat mense werklik onderskei is ons tegnologie, en ek is trots om 'n bydrae daartoe te kan maak. End of quote.
Sagi lewe vir alles digitaal. By MyHeritage, is Sagi verantwoordelik vir die migrasie van ons tegnologie na die vinnigste, mees skaalbare en mees hulpbron-doeltreffende bedryfstelsels.

Sy tegnologie kennis het gelei tot 'n beduidende groei in beide ontwikkeling en produksie, insluitend die skepping van ons massiewe bediener plaas.

In sy vorige rol, het Sagi die hele infrastruktuur vir die voorste Israeli e-commerce webtuiste, Shopy.co.il, gebou.

In sy vrye tyd sal jy Sagi dikwels vind waar hy op die strand hardloop. Hy is ook 'n ywerige stapper en hou daarvan om ander kulture te verken.