Aaron GodfreyVP Bemarking
background
Previous page Next page
Beginning of quote:Ons lewer lewensveranderende emosionele waarde aan so baie mense. Dis hoekom ek trots is om MyHeritage in die kollig te hou. End of quote.
As 'n ervare kommunikasie strateeg, lei Aaron al die aflyn bemarking aktiwiteite by MyHeritage.

Aaron bestuur al ons wêreldwye uitreikprogramme, publisiteit skepping en groot bedryf gebeure. Sy ingebore begrip van die beste-praktyk vir aanlyn handelsmerke het 'n bewustheid van ons produkte vir verskeie markte opgewek en posisioneer MyHeritage as 'n wêreld-leier verbruiker internet maatskappy wat gereeld te sien is in boonste vlak media wêreldwyd.

Voor MyHeritage, was Aaron Direkteur van Kommunikasie vir Vringo (NYSE) en was 'n strategiese adviseur vir die Israeliese Ministerie van Toerisme, asook verskeie maatskappye in die Israeliese hoë tegnologie ruimte, en spandeer tyd in IBM se Global Business Services Consultancy afdeling.

In sy vrye tyd is Aaron 'n vrywilliger in sy plaaslike gemeenskap of kan hy gevind word waar hy rondgehardloop agter sy vier seuns.