Kragtige gratis genealogie
sagteware met boom sinchronisering

Gebruiker getuigskrifte:

Ek wil net dankie sê vir hierdie webwerf, want MyHeritage gee my 'n kans om die leemtes van my lewe in te vul, aangesien my familie baie vir my beteken en ek weer meer volledig begin te voel. DANKIE.
S. BeerNobleton, Ontario, Kanada
WOW! Hierdie MyHeritage program is fantasties! Ek kan nie glo hoe super maklik dit is om 'n stamboom te skep en na te vors met baie min inligting beskikbaar. Dit is eenvoudig net beter as enigiets anders wat ek al op die internet gesien het! Dankie! Dankie! Dankie!
R. SloanHendersonville, Tennessee, VSA

Wat Kry Jy?

  • Kragtige Stamboom Sagteware

    Bou 'n stamboom visueel, voeg duisende mense vinnig by. Ondersteun meer as 40 tale.

  • Smart Matches™ Tegnologie

    Vergelyk jou boom met miljoene ander bome & ontdek nuwe familielede, outomaties!

  • Pragtige Diagramme

    Skep, pas aan en druk pragtige diagramme en verslae, selfs alles-in-een-diagramme.

  • Record Matching Tegnologie

    Ontdek outomaties historiese rekords van jou voorouers.

  • Privaat Familie Webtuiste

    Deel jou familiegeskiedenis op jou eie veilige familie webtuiste.

  • Gedetailleerde Privaatheidinstellings

    Beheer elke aspek van jou privaatheid aanlyn en van lyn af.

  • Pret om te Gebruik

    Voer jou GEDCOM-lêer maklik in en gaan voort om jou boom te bou.

  • Kaarte

    Ontdek waar jou voorouers vandaan kom en verbeter jou stamboom.

  • Sinchroniseer met Mobiele Toestel

    Dateer jou stamboom op waar jy gaan met ons gratis mobiele apps.

Soos gesien op: