Kragtige Stamboom Sagteware
Bou 'n stamboom visueel, voeg duisende mense vinnig by. Ondersteun meer as 40 tale.
Gebruik deur miljoene mense wêreldwyd, help Family Tree Builder jou om navorsing oor jou familiegeskiedenis te doen, jou stamboom te bou en foto's, historiese rekords en nog baie meer by te voeg.
Gratis aflaaiBou 'n stamboom visueel, voeg duisende mense vinnig by. Ondersteun meer as 40 tale.
Vergelyk jou boom met miljoene ander bome & ontdek nuwe familielede, outomaties!
Skep, pas aan en druk pragtige diagramme en verslae, selfs alles-in-een-diagramme.
Ontdek outomaties historiese rekords van jou voorouers.
Deel jou familiegeskiedenis op jou eie veilige familie webtuiste.
Beheer elke aspek van jou privaatheid aanlyn en van lyn af.
Voer jou GEDCOM-lêer maklik in en gaan voort om jou boom te bou.
Ontdek waar jou voorouers vandaan kom en verbeter jou stamboom.
Dateer jou stamboom op waar jy gaan met ons gratis mobiele apps.
...en vele meer!
Laai nou af!